Page 1 of 2
Me thinks me have found my 4.8
Posted: 07 Jun 2012 16:51
by Jules
Hello Allemal
Het na n 2006 Patrol 4.8 gaan kyk vandag , trek soos n stoomtrein maar dit weet ek al lankal. Die lorrie se dash is die ene bubbles , paar skrapies en duike op die ARB Bullbar , die binnekant lyk regtig mooi en dit lyk nie of die lorrie enige offroad gedoen het nie, dink sy vrou kon dalk nie altyd so lekka park nie, hier is n paar fotos

- Sy aan sig
- Copy DSC02084.JPG (53.34 KiB) Viewed 2346 times

- Bubble dash
- DSC02080.JPG (47.02 KiB) Viewed 2346 times

- Bietjie stampwerk
- DSC02087.JPG (55.16 KiB) Viewed 2346 times

- Onderstel lyk mooi
- DSC02096.JPG (55.9 KiB) Viewed 2346 times

- Longrange tank
- DSC02103.JPG (48.97 KiB) Viewed 2346 times
Nou ja sal bietjie sommetjies doen en daaroor bid en wie weet dalk is ek die trotse eienaar van n 4.8 binnekort
Shalom
Jules
Re: Me thinks me have found my 4.8
Posted: 07 Jun 2012 17:00
by Tinus lotz
Re: Me thinks me have found my 4.8
Posted: 07 Jun 2012 17:48
by erasmusdries
Lyk na n baie mooi voertiug,weet jy waar die longrange tank geinstalleer is of kan jy uitvind.Koop hom en geniet hom
Re: Me thinks me have found my 4.8
Posted: 07 Jun 2012 19:20
by Chris Skinner
Dont worry about the dash - Leathertec in Pta will sort that out for little over a grand
Re: Me thinks me have found my 4.8
Posted: 07 Jun 2012 19:49
by Herrie
Mooi Jules - jy sal die regte besluit neem

Re: Me thinks me have found my 4.8
Posted: 07 Jun 2012 20:01
by Tinus lotz
Fokus Jules .....Le aan mik en skiet raak!!!!

Re: Me thinks me have found my 4.8
Posted: 08 Jun 2012 09:35
by Izak
Kar lyk mooi, as jy vrede in jou hart het, lyk dit na 'n goeie koop.
Re: Me thinks me have found my 4.8
Posted: 08 Jun 2012 19:51
by The Silverman
Jy moet gou maak,anders gaan jy jammer wees. Jammer oor die "bubbles", maar dis min genoeg.
Re: Me thinks me have found my 4.8
Posted: 09 Jun 2012 10:51
by Gerrit Loubser
Geluk Jules! Jy het beslis nou 'n vinniger Patrollie as ek

. Wanneer gaan speel ons bietjie in die bos met jou nuwe baba?
Re: Me thinks me have found my 4.8
Posted: 09 Jun 2012 11:43
by Jules
Sal laat weet wat gebeur, Nissan SA sal laat weet rakende die dash teen Maandag of Dinsdag, besig om finansies in plek te kry. Nou soek ek net n betroubare nuwe eienaar vir my groen lorrie iemand wat so mooi na hom gaan kyk soos wat ek die laaste 7jr gedoen het.
Shalom