Page 1 of 1

Any GQ with 32 x 11.5 R15

Posted: 08 May 2012 21:45
by Jules
Hallo al die GQ eienaars, anybody running 32x11.5R15 on their lorries, will this size fit on the standard PatrolGQ rim
ek dink dit is n 7JJ rim

Shalom
Jules

Re: Any GQ with 32 x 11.5 R15

Posted: 08 May 2012 21:51
by Grootseun
Jules try this site maybe it helps - http://www.willtheyfit.com/

Re: Any GQ with 32 x 11.5 R15

Posted: 09 May 2012 08:14
by Peter Connan
Jules, ek het oorspronklik my 33" x 12.5" op die standaard rims gesit, en hulle het sonder probleme gepas. Ek het net die rims vervang omdat hulle gekraak het.
Marnus Malan het ook 33"x 12.5" op die standaard rims.

Ek glo dus hulle sal beslis pas.

Vir veldry glo ek vas dat die nouste werkbare velling vir die band ideaal is, want dit beskerm die sywande van die band beter. Dit mag dalk egter nie ideaal wees vir teerpad of bandlewe nie, maar dit gaan jou ook nie noodwendig in die steek laat op stadige lorries soos ons GQ's nie?

Re: Any GQ with 32 x 11.5 R15

Posted: 13 May 2012 22:13
by Tinus lotz
Jules
Ek weet hulle sal pas maar stem saam piet gaan hulle squire op die rims pas????
Ek weet nie dit voorkom baie sidewall skade. En wat van brandstof en krag verlies???

Re: Any GQ with 32 x 11.5 R15

Posted: 13 May 2012 22:23
by Tinus lotz
Jules
Ek weet hulle sal pas maar stem saam piet gaan hulle squire op die rims pas????
Ek weet nie dit voorkom baie sidewall skade. En wat van brandstof en krag verlies???

Re: Any GQ with 32 x 11.5 R15

Posted: 14 May 2012 11:30
by Jules
Die wydtse wat ek sal gaan is 32x11.5R15, maar ek dink ek sal dalk stick by 31x10.5R15, EK HOU VAN MY BRANSTOF VERBRUIK OP 6.5KM/L

Shalom