Page 1 of 5

My 4.8 GRX mods!

Posted: 03 May 2012 23:15
by duckitt
Dif seels wat nou sommer ondaard het in n hele make over! :blonde:
Nuwe gesig!
Nuwe gesig!
200.jpg (222.04 KiB) Viewed 3196 times

Re: My 4.8 mods!

Posted: 03 May 2012 23:22
by duckitt
Al twee die harte op die tafel!

Re: My 4.8 mods!

Posted: 03 May 2012 23:26
by duckitt
Louis hart aan die werk!

Re: My 4.8 GRX mods!

Posted: 04 May 2012 10:47
by Kagiso II
AAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAHhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhhh !!!! Mooi mooier mooiste -- ek kan my VERKYK aan hoe perfek daai buffer inskakel met die "flair' van di e"fender' [toemaar Arriiessssss, daa isssi Afrikaans vir daai nie :clap: :clap: :clap: :clap: :clap:

SUPER gadaan Charles - supurbly done old chap :salute: :clap:

Re: My 4.8 GRX mods!

Posted: 04 May 2012 10:55
by Tinus lotz
Wie se bumper is daai????dit lyk :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: My 4.8 GRX mods!

Posted: 04 May 2012 12:10
by duckitt
Dis by Desert Stormer 0233477775
Ek sal nog fotos op sit soos Louis vorder !

Re: My 4.8 GRX mods!

Posted: 04 May 2012 12:13
by duckitt
Die agterste een gaan volgende wees! :blonde:

Re: My 4.8 GRX mods!

Posted: 04 May 2012 13:23
by Alex Roux
Charles

Is daai voorste bumber se ontwerp dalk beskikbaar, of hou jou bouer dit vir homself?
Wat is die storie met die twee harte, wat maak jy met hulle?

Re: My 4.8 GRX mods!

Posted: 04 May 2012 16:36
by Stefan
Sweis daai man sonder goggles?!?!? :surprised:

Re: My 4.8 GRX mods!

Posted: 04 May 2012 16:50
by Russ Kellermann
Whats going on with the diffs, why they out? Lockers?