Page 1 of 2

Roof Rack

Posted: 27 Apr 2012 17:35
by NISMOnator
Hi Almal,

Wil weet of daar a tipe roof rack vir die Patrol beskikbaar is wat net halfpad of so kwart agter alleen dek? Wat nie die "sunroof"sal belemmer nie. Wil dit net he om a paar goed op te sit soos gerrie kanne ens?

Geen dak tent nie.

Dankie

Re: Roof Rack

Posted: 27 Apr 2012 17:39
by Tinus lotz
Yes ek het een gehad christo het hom nou vra vir Herman by LA sport

Re: Roof Rack

Posted: 27 Apr 2012 17:47
by Herrie
Ek Het een wat ek self gebou het wat ek nie meer gebruik nie.
Hy stop net foor die sunroof.
Ons het hom gebruik toe ons Botswana en Kgalagadi toe was.

Re: Roof Rack

Posted: 27 Apr 2012 17:52
by NISMOnator
Lyk my Herman is die man! :biggrin:

Dankie Tinus!

Herrie, sal hy op my 2007 Patrol pas?

Re: Roof Rack

Posted: 27 Apr 2012 18:01
by Herrie
Ek dink hy sal pas want die Patrol het nie veel verander nie - net die ligte het verander - en die engin!

Re: Roof Rack

Posted: 27 Apr 2012 18:21
by NISMOnator
Hoeveel sal jy wil he vir die rack en is dit maklik om te fit? Maak dit die voertuig baie swaarder?

Re: Roof Rack

Posted: 28 Apr 2012 08:09
by AdrianPowrie
I have also got one that I am selling.

It is also a home made one and has a built in table that slides under neath it.

I will post some pics for you to get an idea...

Re: Roof Rack

Posted: 28 Apr 2012 09:03
by NISMOnator
Yes please do post some pics!

If you dont minde me asking, but what do you mean by getting a proper roof rack? What limitations did you have with your custom one?

Thanks

Re: Roof Rack

Posted: 28 Apr 2012 11:44
by Herrie
Hy is nie swaar nie en jy kan maar net betaal wat jy wil. Hy is sterk genoeg en jy kan maklik op hom loop.

Re: Roof Rack

Posted: 29 Apr 2012 14:47
by NISMOnator
Dankie Herrie,

Maar kan jy asb fotos post wat bitjie duideliker is? Hoe vergelyk dit met die aliminium roofrack se gewig?

Clip dit on of hoe kom dit op die voertuig vas?

Jy sal liewers a prys moet maak want my kennis van roofracks sal beteken dat ek vir jou tien teen een a belaglike offer sal maak oor my onkunde niks anders nie. :redface:

Dankie weereens! :thumbup: