When I purchased my Patrol, there were no towbar fitted. Then I asked to get one fitted, after phoning around I thought that theyre price was good and I got it done. It was the BOSAL you can see below.
Now I would like to ask what you guys professional opinion is on these specific towbars and do they hassle a lot when 4x4ing? I know BOSAL still make some of the best around since I can remember anyway.
Then whiles standing today looking and peaking under the Patrollie, I see that there is another old power outlet under at the back? Says made in GERMANY? On the right hand side of the vehicle. See picture below please. Does this mean that there were one and it was removed or is this some other outlet for something else?
My 5 sente. Ek sien jou befor bumper se prentjie en wonder of die patrol se agter liggies verander het want daai liggies lyk nie soos die tipe wat ek ken nie. In elkgeval ek dink die drop plat is dalk Bosal maar dit is net vasgeboud op die bumper se recovery punt. Of hy sterk genoeg is om 3.5 oor wille terrrain te sleep kan ek nou nie se nie. Ek het wel met soorgelyke set up al n fris motor trailer en trailer gesleep sonder probleme.
Die meeste properse sleepstange skroef onder die chassis rails vas en party het selfs dan n link na die bumper punt maar dit word gewoonlik spesiaal op aanvraag gemaak.
Nie dat ons wetsmanne enige iets rerig weet nie, maar ek hoor daar word alhoemeer gekyk na n sabs merkie op sleepstange, so as jy een laat maak wees maar net reg vir as die speedcop jou uitvra en daar dalk nie n plaatjie is nie.
O ja die sleepstange wat onder aan die chassis vasskroef behoort eintlik n plaat met captive nuts te gebruik, die plaat behoort binne in die rails gesit te word. Soms probeer hulle shortcut vat sonder so n plaatjie wat beteken die bout en moere kan uit die chassis rail uitskeur, of jy kry n 2de handse sleepstang en moet self die plaat maak(ekke).
Ek weet nie so mooi van daai een nie ?????dit vertoon netjies maar nou verloor jy jou herwunnings punt?
Die towbar kom ook baie laag af en gaan n ploeg word in sand en klippe en kan dalk net moeilikheid maak???
Ek verkies die een wat onder die chassie vasmaak waar die haak kan uittrek as mens trails doen ????
Daai een dink ek sal seker werk om n groot karavan warambad toe en terug te sleep
Ja nee, ok so lyk my dit is nou nie die beste solution daar buite nie. Maar die ding is nou op. Dit gaan seker a groot issue wees met 4x4 met agterste clearing?
Wat kan ek doen om a herwinnings punt agter weer in plek te sit? Is daar iets wat mens kan kry wat soortvan bolt on erens agter op chassis?
Dankie vir die eerlikheid! Kan ek dalk solutions ook kry?
Ek sal nie 'n swaar wa/karavaan met daai haak in die veld sleep nie. Dit behoort egter nie moeilik te wees om daardie stang te versterk duer 'n amr onder te bou wat chassis rails toe gaan nie.
Dit behoort ook nie te moelik te wees om daardie ding te verander sodat hy 'n goeie recovey punt maak nie. Dis egter bietjie moeilik om op jou foto te sien hoeveel plek daar is nie. As daar genoeg plek tussen die drop plate en die montering is, kan jy net 'n groot gat in die een boonste hoek laat boor. Andersins kan jy twee kort stukke 75x8 hoekyster sny en hulle met hulle rue teenmakaar vasswys. Dan boor jy 'n gat vir die shackle, en swys hom dan ordentlik daar vas net agter die boude?
Ek dink nogal ek kan iets daar rond om of net agter die sleepstang kan sit.
Sal maar bitjie gaan sit en dink en sien hoe lank daardie boute is wat hul gebruik het. Ja ek is nie van plan om a trailer op die stadium te sleep nie. Net a dak rakkie kry wat a paar goed kan vat en dit is dit. Slegs a boot sleep en launch nou en dan en ek glo vir daardie doel eindes is die haak darm meer as goed genoeg.
Ek het na a paar Troll's gekyk hier op die forum en sien dat ek nie die enigste een is met die tipe haak nie.