Page 1 of 1
Difflock 3.0Di GRX
Posted: 24 Apr 2012 08:38
by Alf
I have managed to break the difflock gear on my 2001 3.0Di GRX automatic - ayone knows where I can find a replacement part? Nissan does not sell the gear seperately and a new unit will rip me around R9000.
Thanks
Re: Difflock 3.0Di GRX
Posted: 24 Apr 2012 08:46
by Grootseun
Talk to Chris Mod , he advertises in the SA4x4 and he makes custom sideshafts etc maybe he can make you a gear ?
Re: Difflock 3.0Di GRX
Posted: 24 Apr 2012 12:36
by Stefan
Mag ek vra hoe dit gebeur het?
Re: Difflock 3.0Di GRX
Posted: 24 Apr 2012 13:53
by Alex Roux
I think the Patrol's diff lock is porobably the weakest link in an otherwise very solid drivetrain.
Besides the vacuum mechanism that sometimes requires one going a bit back-and-front to engage it, the gear itself seems to strip quite easily. And driving with it before it probably engaged will strip it with almost certainty.
It was telling at the early March Moegatle outing just how many of the older Patrols did not have working diff lockers anymore.
If mine breaks I would be very tempted to go for the air lockers once a for all - dan is mens klaar gesukkel.
If you don't do serious 4x4 you probably don't need it, but if you do serious 4x4'ing, then airlockers are just so much more convenient.
Re: Difflock 3.0Di GRX
Posted: 24 Apr 2012 21:19
by ChristoSlang
I gave up on my Patrol's factory locker and will be fitting an ARB locker shortly. R9000 is not very far off the price of a complete ARB rear locker!
The locker on my Patrol has this much wear, which causes the gears to slip & never engage comletely:

- Sleeve
- Sleeve.JPG (94.51 KiB) Viewed 2285 times

- Side gear
- Side gear.JPG (98.28 KiB) Viewed 2285 times
Re: Difflock 3.0Di GRX
Posted: 26 Apr 2012 11:23
by duckitt
Ek het nou al 2 lockrings gebreek en elke keer was dit die vacume unit wat besluit het hy werk nie meer nie en gewoonlik is dit dan op teer en siedaar als oor met een helse klap . sterkte
Re: Difflock 3.0Di GRX
Posted: 03 May 2012 13:51
by Alf
My Patrol is 'n 2001 wat ek in 2008 gekoop het - weet nie of daar skade op die locker was voor die tyd nie, maar ek het dt in 'n obstacle aan gesit en natuurlik (uit onkunde) vet gegee om uit te kom - drie harde klap geluide later en die tande van die gears is goed gesluit! Sal maar ook bietjie vasbyt en later die ARB opsit
Re: Difflock 3.0Di GRX
Posted: 03 May 2012 14:37
by Alex Roux
Alf
As die diff behoorlik ge-lock was voor die obstacle, behoort dit nie sommer breek nie.
Die swakpunt in the Patrol se locker is die inskakeling / aktivering daarvan, eerder as die lock self. Die vakuum pypies moet die ding in en uitstoot. En soos Chuck se locker hierbo wys, dit het slegs twee "tande" en hierdie strip blykbaar maklik as dit nie ten volle gesluit het nie.
Wanner dit egter behoorlik gesluit is, dink ek nie dit breek so maklik nie.
In jou geval was dit dus dalk nog nie behoorlik geaktiveer nie, dalk 'n lekasie in die vakuum pypies.