Page 1 of 1

Patrol GL Di 3.0

Posted: 27 Mar 2012 12:36
by JohanF
Manne ek is besig om n nuwe Patrol GL Di 3.0 Adventure 60 te koop en het n vraag oor die 3.0
Ek het gelees oor die engine, boost en turbo wat probleme gee, Is daai probleme al uitgesort of is dit maar deel van die pakket?

Dankie
Johan

Re: Patrol GL Di 3.0

Posted: 27 Mar 2012 12:45
by Grootseun
Is uitgesort op nuwes
Probleem karre was meestal 2001 tot 2003
Die nuwes is Common rail tegnologie en verskil by myle van die ouer direct injection VP44 stelsel

Re: Patrol GL Di 3.0

Posted: 27 Mar 2012 13:20
by SCUBA Patrol
soos Dirko se.... jy gaan nie fout maak nie!

Instaleer 'n egt monitor, hou die egt so laag as moontlik en jy het jare se probleem vrye rygenot! :blonde:

Re: Patrol GL Di 3.0

Posted: 28 Mar 2012 20:14
by JohanF
Dankie julle, hy is oppad.