Page 1 of 2
Boer maak n plan Patrol 60ste Herdenkings in Tanzania
Posted: 21 Feb 2012 12:23
by Patrol TZ
Patrol GL
Re: Boer maak n plan Patrol 60ste Herdenkings in Tanzania
Posted: 21 Feb 2012 12:24
by Patrol TZ
Patrol Bakkie
Re: Boer maak n plan Patrol 60ste Herdenkings in Tanzania
Posted: 21 Feb 2012 12:28
by Patrol TZ
Gedink julle sal van die hou.
Patrol GL
TJM suspensie
TJM bull bar
IPF spots
MAXXIS Bighorn 265/75R16
TJM Snorkel
Canvas sitplek oortreksels
TJM dakrak
IPF spots op dakrak
Patrol Bakkie
TJM suspensie
TJM bull bar
IPF spots
Roll Bar
Plastiek " bed liner"
GRX rims ( wag nog vir die MAXXIS om uit die hawe te kom )
Re: Boer maak n plan Patrol 60ste Herdenkings in Tanzania
Posted: 21 Feb 2012 12:40
by Peter Connan
Baie netjies
As ek mag vra, hoekom nie Nissan se eie bosbreker nie? Die een wat hulle op die bakkie se top model sit nie?
Re: Boer maak n plan Patrol 60ste Herdenkings in Tanzania
Posted: 21 Feb 2012 12:55
by Kagiso II
nou kyk nou die gemors... kwyl ek oor my keybord en maak sparx hier inni huis .. gelukki hettik nog 'n spaar keybodr ..
DIS nou naammaak inni vreemde - Mooi so [ek neem aan hulle is klaar verkoop??]
Re: Boer maak n plan Patrol 60ste Herdenkings in Tanzania
Posted: 22 Feb 2012 07:01
by Patrol TZ
Dankie Manne,
Peter, ons sit in die EAC ( East African Community ) Ek verkoop n TJM bosbreker vir so $950.00
TJM het 2 mense wat hulle produkte mag verkoop in Afrika, LA Sport in Suidelike Afrika en ROBS MAGIC in Kenya. Rob het "jigs" vir al die populere bosbrekers in die TJM reeks. So ek is n bietjie bederf as dit my TJM se produkte kom. Boonop betaal ek nie invoer belasting as die produk in Kenya gemaak word nie. Dit is maar die grootste rede.
As ek n bosbreker van Nissan SA moet invoer sal dit nog 25% op die prys sit.
Ek dink die TJM bosbreker lyk beter in elke geval....... My PERSOONLIKE opinie. Ons as CFAO Motors het nn baie goeie werks ooreenkoms met TJM in al die lande waar ons werk. So ons sit hulle produkte op al die voertuie wat ons verkoop.
Re: Boer maak n plan Patrol 60ste Herdenkings in Tanzania
Posted: 22 Feb 2012 07:31
by Peter Connan
Re: Boer maak n plan Patrol 60ste Herdenkings in Tanzania
Posted: 13 Mar 2012 08:51
by Izak
Baie mooi. Maar is dit 'n GL? Op die foto lyk dit of daar 'n derde ry sitplekke is.

Re: Boer maak n plan Patrol 60ste Herdenkings in Tanzania
Posted: 13 Mar 2012 15:15
by Grant
Can not go wrong with TJM. Pity NISSAN SA do not kit their cars like this.
Re: Boer maak n plan Patrol 60ste Herdenkings in Tanzania
Posted: 20 Mar 2012 07:26
by Patrol TZ
Defnetief n GL, sal nog fotos opsit van altwee die voertuie.
Lyk of ek die bakkie op demo gaan he....... Kan nie wag nie !