Page 1 of 1

Madman EGT Calabration

Posted: 03 Feb 2012 12:39
by GROBBIES
Ek wil hoor of ek die Madman EGT 1 self kan kalibreer as ek die temp probe vervang wat foutief is. Het iemand n calibration procedure asb.