Page 1 of 1
Good fuel consumption
Posted: 31 Jan 2012 08:39
by Wheels
I filled up yesterday before the big fuel price increase again.I managed during the month to get an average fuel consumption on my 4.8 patrol of 15.2l/100km. This was going to work and back again on the famous Ben Schoeman and all its traffic.
Re: Good fuel consumption
Posted: 31 Jan 2012 10:13
by Herrie
Die laaste twee keer wat ek die Patol vol gemaak het by Total (net 93 by die garage en het gewoonlik op 95 gebly) het my brandstof verbruik heelwat verander!
Ek het gewoonlik by Caltex en Engem volgemaak - het nie Sasol hier naby nie.
Die verbruik was is die dorp gewoonlik tussen 4.1 en 4.6. Die laaste tenk se verbruik was 5.2 en die vorige een 5.4.
Wat maak nou die verskil? Die Total petrol of die 93 oktaan?

Re: Good fuel consumption
Posted: 31 Jan 2012 10:39
by Sias
Ek het vir die eerste keer meer as 6km/l gekry! Dit was nou wel net 240km se oop pad, maar ek het 6.1km/l gekry teen 'n konstante 120 GPS km/h... Ek is baie in my noppies!
Re: Good fuel consumption
Posted: 31 Jan 2012 11:26
by Kagiso II
Herrie - waar ek nie SASOL kan kry nie - soek ek eerste TOTAL - want Boezman loop verder op 'n litere Total as deiander [en SWAKSTE slegste verbruiik is Engen .. veral as ek tweekeer namekaar Engen ingooi - en ek voel hoe val die krag ook [Hans Strydom se lang bult uit val sy spoe met tussen 5 en 10 Kpu om bo uit te kom in vierde [Beste performer is maar steeds Sasol ]
Boezman is Diesel - so ek weet nie van die Petrol guter nie :-))
Re: Good fuel consumption
Posted: 31 Jan 2012 14:41
by Grootseun
Kobus kan self ook nie verklaar nei maar ekt n sasol amper langs my huis so dis maklik om daar in te gooi maar as ek vir my skoonouers in vrystaat gaan kuier is daar net n total en op my petrol hardbody en ook my diesel patrol kry ek aansienlik beter km per liter op Total as enige ander brandstof - wie kan vir ons se waarom
Re: Good fuel consumption
Posted: 31 Jan 2012 14:55
by Kagiso II
TOTAL is die enigset ouens wat regtig egtig GEHALTEBEHEER toepas op hulle produk [my vriend in Vryburg se trokdrywers het SKRIFTELIK opdrag om buite RSA grens slegs Total in die trokke te gooi - as hy iets anders ingooi [sonder wettige rede] staar hy tugverhoor in die oog [dissiplinêr die regte woord?]