Page 1 of 4
Bonnet en head light protectors
Posted: 18 Jan 2012 08:38
by Trailerman
Ek het lanklaas so baie vrae gevra!
Waar kan ons bonnet en head light protectors kry vir 2005 4.8 GRX??
Nexon hou nie Patrol goed aan nie en ook nie Autoshield nie.
Ek wil nie eers die agente probeer nie, (ek het nog my arm en been nodig om te werk!)
Groetnis
Re: Bonnet en head light protectors
Posted: 18 Jan 2012 08:57
by ricster
Re: Bonnet en head light protectors
Posted: 18 Jan 2012 08:59
by Peter Connan
I know this is not the answer you want, but this is what a good bull bar is for. Far more effective than little bits of plastic.
Re: Bonnet en head light protectors
Posted: 18 Jan 2012 09:02
by Grant
Try E-Bay. I was at Auto style yesterday to get my HID's for the Troll. They all asked if they could quote on other items for my car. They spend around 1.5 hours looking in all the manuals and cats to see if their was anything available.
I walked out with the HID's and apologies.
Re: Bonnet en head light protectors
Posted: 18 Jan 2012 09:10
by ricster
Yeah it's crazy..... I even said to the old chap I spoke to " there are probably a whole load of people that would take them if they were available!!..... I suppose they want to move thousands of them not just a few hundred....

Re: Bonnet en head light protectors
Posted: 18 Jan 2012 09:10
by Grant
Re: Bonnet en head light protectors
Posted: 18 Jan 2012 11:03
by AndriesS
I'm sure there will be a number of owners interested.
We should maybe look at a group buy, should help with shipping costs
Re: Bonnet en head light protectors
Posted: 18 Jan 2012 11:18
by Kagiso II
Chris man - oompie het Agarob s'n by MEGA world gekoop @ R225 vir die 2 [Menlyn tak] MAAR dit was voor hulle getrek het. Gee hulle luitjie, as hy nie het nie kan hy ten minste aandui WAAR hy gekry het..
Nou - noggeding, synde jy nou die nuwe trotse eienaar van 'n nuwe 4,8 Trol is .
. WAAR IS DIE KIEKIES ???????

Re: Bonnet en head light protectors
Posted: 18 Jan 2012 11:39
by ricster
PHEW..... on e-bay they want AU$ 70, which is just a bit short of R600 .... this is excl. shipping and about R 850 for the wind shields ( front windows only by the looks of things !!!!!!!!!!!)
Re: Bonnet en head light protectors
Posted: 18 Jan 2012 12:49
by Trailerman
Eish Oom
Ek issie goed met die kikkie dinge nie.
Al wat ek sĂȘ is, die Patrol ry baie lekker en my agterent juk heel dag om te ry.
Vroutjie ry nou meer met die wa as ek. Ek het ander dag die X-Trail se enjin mooi skoon gemaak en als, nou wil die nie start nie.
Als gekyk maar wil nie vat nie.
Moet ook byvoeg, nadat Global Nissan die kar mooi opgef..... het sal hy nooit weer dieselfde wees nie.
Waar het jy nou gesien jy ry 'n kar in by die handelaar en vat hom weer uit op 'n lowbed nadat die boetietjies aan die kar gewerk het en jou belowe dat alles volgens spec op gesit is.
Dis mos TWAK. Hulle reken die ketting en sprocket is uitgewerk en sal R18 000 kos om reg te maak, dis nie eers die flippen probleem nie.
Sorry, die seker nie die regte plek om te kla nie, maar wees gewaarsku teen Global Nissan.
Groetnis