Page 1 of 1
Roofrack Ladder (leer)
Posted: 10 Jan 2012 15:46
by GROBBIES
Ek het n roofrack vir my Patrol gekry . maar wil uitvind wat doen mens as jy goed oplaai of aflaai om bo by te kom . sien nie baie leertjies op die patrols nie ,sit mens maar n los leertjie in of hoe gemaak??
Re: Roofrack Ladder (leer)
Posted: 10 Jan 2012 15:54
by Peter Connan
Christo, most of us just climb onto the spare wheel.
You can even get (or make) a nice little strap-on two-step ladder for the spare wheel.
You can also attach a ladder to the small door, but I don't think it's worth it.
Re: Roofrack Ladder (leer)
Posted: 10 Jan 2012 21:54
by Grootseun
Ek wonder my of my amper twee meter lengte dalk is hoekom ek nie sukkel nie - lol
Daai strap on leer op spaarwiel is briljant Peter , sal beslis een doen as ek my roofrack bou maar tot dan moet die roofbars wat op is maar werk is darem meestal net n gazebo wat saamtoer op die stadium
Re: Roofrack Ladder (leer)
Posted: 11 Jan 2012 07:42
by Tinus lotz
Fruntrunner maak een maar ek dink ook dit is nie nodig nie want ek trap op die bumper en dan op die spaar wiel maar dit is n persoonlike ding , maar as mens wil he SWAMBO moet goed laai dan maak dit sin

Re: Roofrack Ladder (leer)
Posted: 11 Jan 2012 08:35
by Peter Connan
My 8year old mini-swambo gets on the roof without a ladder.
Re: Roofrack Ladder (leer)
Posted: 11 Jan 2012 08:37
by GROBBIES
Dankie nou weet ek ook ,ek sal maar plan sien vir die een of twee keer n jaar wat ek die roofrack gaan gebruik , ons kort gatte behoort darem nog te kan opklouter waar ons wil wees !!! groete