Page 1 of 2
Nuwe Patroller
Posted: 09 Jan 2012 14:55
by GROBBIES
Goeie dag almal , ek is nuut op die forum . Christo grobler (Grobbies) Het Nov -11 my Patrol 3 Di gekry ( Agarob is sy naam en was maar baie skepties oor my Kopie, Maar was Desemder Sodwana toe en daar het die verhouding tussen my en Agarob begin ,dit lyk of ons nog n paadjie saam gaan Ry.
Re: Nuwe Patroller
Posted: 09 Jan 2012 14:59
by Grant
Grobbies,
Lyk mooi. Daar is no darem twee van ons in Midlands.
Enjoy
Re: Nuwe Patroller
Posted: 09 Jan 2012 15:17
by Rudolph

Grobbies geniet die forum en baie welkom!!
Re: Nuwe Patroller
Posted: 09 Jan 2012 15:47
by Gerrie
Welkom hier man. Van een eienaar van 'n Patrol-wat-eens-oom-Mac-s'n-was aan 'n ander - ek glo nie jy hoef benoud te wees dat jy 'n kat in die sak gekoop het nie. Nou moet jy nog net die foto's oplaai om te keer dat oom Mac nie op jou case klim nie (gelukkig is hy nou op 'n boot, so jy is vir 'n week veilig!

)
Re: Nuwe Patroller
Posted: 09 Jan 2012 16:01
by Peter Connan
Welkom Christo
Re: Nuwe Patroller
Posted: 09 Jan 2012 19:51
by Jorrie
Welkom by ons.
Oom Mac het Agarob met 'n seer hart verkoop.

Re: Nuwe Patroller
Posted: 09 Jan 2012 20:15
by Tinus lotz
Welkom mater !!!!my skuld dat jy nou ook n patrol ry maar soos jy self in die sand gesien het patrols is koning of hoe se jy???dis n regte motorkar!!!!

Re: Nuwe Patroller
Posted: 10 Jan 2012 07:34
by XenoBlitz
Welkom Welkom.

Re: Nuwe Patroller
Posted: 10 Jan 2012 07:56
by Herrie
Baie welkom!!
Re: Nuwe Patroller
Posted: 10 Jan 2012 10:00
by Stefan
Baie welkom!