Page 1 of 3
Exhaust Manifolds and EGT's onTDI's
Posted: 04 Jan 2012 18:41
by Peter Connan
Have you guys seen the article in the new SA4x4 about a change in exhaust manifold design on the Mitsubishi 2.8 TDI motor dropping EGT's by 30 degrees?
Could similar things be done to the 3l and 4.2 TDI Patrol's, or are their design better?
Re: Exhaust Manifolds and EGT's onTDI's
Posted: 04 Jan 2012 19:40
by Grootseun
Nog nie gelees nie Peter , maar sal beslis en ek sal waarskynlik proefkonyn speel - lol
Re: Exhaust Manifolds and EGT's onTDI's
Posted: 05 Jan 2012 22:31
by Grootseun
Peter , die idee van CRD werk great op normale turbos wat wastegates gebruik soos bv die 4.2 td , maar die ZD30 Patrol gebruik n VNT of VGT turbo , hy het geen wastegate nie , die turbo druk en spoed word beheer deur vinne in die exhaust housing wat effektief die housing groter en kleiner maak en so die druk en spool up spoed beheer
Dis algemene praktyk in Aus om tot 75mm vryvloei stelsels op te sit maar as jy die standaard VNT control in die ECU se beheer los het jy alerhande probleme daarmee - eerste is die feit dat omdat die uitlaatgasse nou aansienlik vryer vloei en vinniger is wen die turbo ook vinniger op ( spool up speed ) wat reuse boost spikes veroorsaak en die ECU gooi die turbo se kontroleerder in limp mode
Daar is natuurl;ik n hele reeks ander redes ook waarom dit gebeur maar n vryer vloeiende stelses sonder enige kompensasie vir die turbo se spool up speed is nie n suskes op die ZD30 nie - nie sover ek kon agterkom in ieder geval nie
Sou jy dit wou doen moet jy basies die volgende doen
Sit n groter vryer vloeinde stelsel op
Nou moet jy of n unichip of so iets laat insit wat die turbo se kontrole oorvat of jy moet Dawes Valves en n needle valve insit
Daar is ouens in Aus wat vry vlooi gaan sonder dit maar dan stel hulle die VNT actuator se stelskroef om sy spool up speed af te bring - ek is nie gemaklik daarmee nie
Ideale oplossing sou wees om n standalone elektoniese eenheid te bou wat jy kan programeer om die PWM na die vacuum solonoid van die actuator te beheer na jou eie gelang en bestuurstyl met n paar inputs van items soos jou RPM , TPS , gear selector en EGT asook MAP sensor
Ek speel nog met daai idee , wil wel met Gerhard by SAC Centurion gaan gesels oor die Unichip en hoeveel beheer hy oor die VNT kan kry daarmee , sou hy kon beheer oorvat volkome sal ek dadelik groter uitlaat pyp gaan en Unichip insit , die ZD30 het as standaard lastige boost spikes vernaam as jy skielik iemand wil verbyvat
Re: Exhaust Manifolds and EGT's onTDI's
Posted: 06 Jan 2012 08:01
by Peter Connan
Janee, ek het geweet dit kannie so maklik wees nie.
Doen die dawes-valve dan 'n soortgelyke funksie as 'n normale wastegate?
Re: Exhaust Manifolds and EGT's onTDI's
Posted: 06 Jan 2012 09:36
by Grant
Hi Peter,
Sounds interesting. Would not have an idea but can confirm that when the Safari Turbo, inter cooler kit was fitted to my Troll it included a new manifold. I have had the 76 mm exhaust on since 36 k km and now run a boxless system. Done wonders for the power and I love the sound.
Below is the link to the Safari Site
4.2 D
http://www.safarisnorkel.com/turbo/td42_gq/sttd42-u.htm
Re: Exhaust Manifolds and EGT's onTDI's
Posted: 06 Jan 2012 10:38
by Grootseun
Nee Peter , die Dawes is basies n pressure valve wat jy kan stel , as hy dan op die gestelde druk kom release hy die drunk in jou VNT actuator se vacuum lyn in om die turbo se vanes in teenoorgstelde rigting te laat beweeg en so die boost te verminder - is meer tegnies as dit as jy dit rerig begin uitwerk , jy gebruik ook n needle valve om spool up te beheer deur n beheerde lekasie in die vacuum lyn te plaas , jy kan natuurlik ook dual dawes valves insit - een vir hoe boost en een vir lae boost met n solonoid wat jy dan tussen die twee kan spring
Tegnies voel ek net as jy n dawes valve gebruik verander jy die stelses basies van n VNT turbo af na iets soortgelyks as n wasregate turbo en verloor jy die voordeel van n VNT turbo daarom kyk ek na n elektroniese beheer stelsel wat beteken ek sal n klein exhaust housing turbo he op lae revolusies en n groter housing op hoe revolusies
Re: Exhaust Manifolds and EGT's onTDI's
Posted: 07 Jan 2012 11:18
by tour de frans
Hallo Almal
As ek nou kan inchip sonder om leilik te wees.
n Daws is bullshit. Hy doen ook presies dit, hy bulshit die boost signal sodat die turbo se boost karakter verander. Hy is maw meganies. As jy hom stel om op lae rev's te werk, wat is die stelling op hoer rpm? Dieselfde geld vir andersom. Soos grootseun se, jy kan dan of moet twee insit wat met solinoids beheerword. Dan is jy elektronies meganies. Presies wat die kar nou is. Daai goed werk nie! los die boost beheer en chip die kar net. Sit so dik pyp op soos jy wil.Groter as 63mm gaan nie n verskil maak nie.
As jy wil speel met boost, gooi af die vnt en sit n turbo op met n interne wastegate. Op hulle sal n t-piece of dan n daws valve werk.Dis wat n daws is, n verstekbare t-piece. Jy kan dan die max boost pressure stel. Hou ook ingedagte die engine wat n tydbom bynaam het.
Groete
Re: Exhaust Manifolds and EGT's onTDI's
Posted: 07 Jan 2012 11:31
by Grootseun
Dankie Frans , nog iemand wat verstaan dat n plyster op n gebreukte arm net bull...t is in my opinie
Ek gesels nou met ouens in Nederland wat die fabriueks ECU se map oorskryf en dus ook die VNT turbo se kontrole oor programeer of sal ek se reg programeer - maw geen verdere overboost issues nie , en die fuelling kan ook so gestel word dat die EGT waardes afkom
Wag nou vir meer data van hulle af , maar ek voel en glo Frans sal saamstem dat so goed as wat chips kan wees as die regte ou hom insit en stel kan dit nie beter wees as n custom map op die ECU wat alles beheer nie
Sal julle op hoogte hou , as ek van hulle antwoorde en data hou sal ek dit n go gee - 63mm free flow saam met die bestaande groter intercooler en geen meer overboost en limp mode nie - sal niks beteken vir moontlike skade aan die handgrenaat in die verlede nie maar sal beslsis maak vir n lekker voertuig om te ry ne
Re: Exhaust Manifolds and EGT's onTDI's
Posted: 07 Jan 2012 12:02
by tour de frans
Ek hoop net daai een wat die map skryf is nie soos die remap wat jy by iemand aflaai en dan stuur hy dit weg en hulle skryf iets anders en stuur dit terug. Hoe wees hy die load en timeing. As hy dit op n kar remap, stem ek in.
Laat ons weet wat jy kry.
Groete
Re: Exhaust Manifolds and EGT's onTDI's
Posted: 07 Jan 2012 14:27
by Grootseun
Frans nee hy word op die kar gedoen , gedyno en gepadtoets ooks , ek voel oor daai remap wat vir jou gemail word soos oor plug and play chips - geen twee karre of twee voete op die go fast pedal is dieselfde nie
Sal hoor of hulle my vrae en my veeistes kan antwoord dan sal ek dit n go gee anders is die Handgrenaat steeds under construction