Page 1 of 1

Haymann Reece reciever as recovery punt

Posted: 31 Dec 2011 00:11
by Grootseun
Wel ons almal weet n tow ball is nie geskik vir recovery nie

Die van ons wat Hayman Reece tipe towbars het het almal al die kinetic rope in towbar se opening ingedruk en die pin daardeur vir recovery , en sommige 4x4 kursusse leer die tegniek as n veilige recovery tegniek

Kyk na die link



en dan wonder ek by myself is die insert met shackle op nie dalk maar sy geld werd nie

http://www.ebay.com.au/itm/TIGERZ-TOW-B ... 1c202fc92d