Page 1 of 1
Hennops Off Road Dec 2011
Posted: 20 Dec 2011 20:05
by Grootseun
Me , Peter Connan , Dieselfan and some more friends took our vehicles for a bit of a leg stretching session today
Must say the Patrols ruled the day yet again
Re: Hennops Off Road Dec 2011
Posted: 22 Dec 2011 08:28
by Aries66
Re: Hennops Off Road Dec 2011
Posted: 22 Dec 2011 21:43
by Jorrie
Toemaar Louis
Ons gaan binnekort speel en dan werk hulle.

Re: Hennops Off Road Dec 2011
Posted: 22 Dec 2011 21:44
by Jorrie
Smaak my Big Reg het serious tackies.

Re: Hennops Off Road Dec 2011
Posted: 23 Dec 2011 07:53
by Peter Connan
Driko dankie vir die saamry en die mooi fotos.
Ek het al weer die verkeerde knoppies op my kamera gedruk.
Jorrie ja. Ek wou bly by die 15" vellings met 'n band buitediameter van 33", want ek glo hoe hoer die sywand en hoe groter die omtrek hoe beter is 'n band in die veld, maar ongelukkig is die enigste 33" band vir 15" vellings ook 'n enorme 12.5" (315mm) breed. Dis beide breer as wat ek wou gehad het en breer as wat die 4.2 met gemak kan trek, so my volgende stel bande sal noodgedwonge kleiner moet wees, of ek sal iewers 'n stel 16" vellings moet uitkrap.
Re: Hennops Off Road Dec 2011
Posted: 23 Dec 2011 15:21
by Jorrie
Peter
Dankie vir jou tyd vandag, ek waardeer dit.
Daar kom so elke nou en dan 'n stel vellings beskikbaar op die forum. As jy in Mozambiek kom, kyk in Maputo. Langs die pad (op pad na Xai-Xai verkoop die plaaslike bevolking vellings goedkoop langs die pad. Sien die foto.

- _MG_2703ed.jpg (164.58 KiB) Viewed 2231 times
Daar is baie sulke plekke.
Re: Hennops Off Road Dec 2011
Posted: 24 Dec 2011 07:42
by Peter Connan
Jorrie, dit was net 'n plesier.
Dankie vir die tip. Lyk my ek sal maar weer .n trippie moz toe moet inwerk...
Re: Hennops Off Road Dec 2011
Posted: 24 Dec 2011 23:26
by Jorrie
Selfs al kry jy nie rims nie, is dit die moeite werd.

Re: Hennops Off Road Dec 2011
Posted: 26 Dec 2011 12:17
by ChristoSlang
Peter, draai net daai turbo boost bietjie op, dan's daar genoeg woema vir die groot tekkies!

Re: Hennops Off Road Dec 2011
Posted: 26 Dec 2011 12:34
by Peter Connan
Christo wat se turbo?
Dit gaan nie eintlik oor die krag nie, dis die brandstofverbruik wat aan my kou...