Page 1 of 1

Instrument Lights

Posted: 12 Dec 2011 21:45
by Grootseun
Ok manne so eks te lui om te gaan kyk in die manual en beslsis te lui na vanaand se gymsessie om in my patrol se elektriese setup in te vaar so hier is twee vrae

1 - op n 2001 3.0 DI - is daar n brandstof reserve liggie ? ek sien niks aankom as ek hom net aanlsluit nie en toe ek vanmiddag sommer gou met hom ry het vroulief hom redelik leeg oorhandig ( syt seker geweet op daai manier kry sy n vol tenk terug ) en daar was geen liggie aan nie al het die naald dood op E- nough gele

2 - As ek in 4x4 oorskakel kom daar n liggie op dash aan wat se eks in 4x4 maar daars geen tweede ene wat se low range as ek low range toe gaan nie , ek weet van my vorige meer inferior 4x4s het in werklikhied gewys 4H of 4L - wys die trolls net 4 en jy ry anyway net oor en deur alles of gaan ek moet onder die ratkas invaar en skakelaars begin toets

Re: Instrument Lights

Posted: 13 Dec 2011 07:03
by AndriesS
Ek kan net van n 2005 model praat. Daar is 'n liggie om reserve te wys op die main tenk se gauge.

Daar is net een groen liggie wat se jy is 4x4, se niks van H of L nie.

Re: Instrument Lights

Posted: 13 Dec 2011 10:29
by Stefan
Die 2002 het 'n lae brandstof waarskuwings liggie. Daar is geen 4L liggie nie. (Gewoonlik kan 'n ou darm voel dat jy in 4L vs 4H is)

Re: Instrument Lights

Posted: 13 Dec 2011 16:19
by Grootseun
Thanx Stefan en Andries , ek sla die sub tank volmaak en ry en kyk of die liggie aankom dalk was hy nog net nie laag genoeg nie
Was vanmore onder hom in gesien daars geen skakelaar vir 4L nie , maar ja jy kan beslis agterkom as jy in 4L is , sla net die vrou ook leer , sy takel ook soms n obstacle of twee

Re: Instrument Lights

Posted: 13 Dec 2011 21:24
by ChristoSlang
Selfs die '98 4.2 diesels het 'n reserweliggie! Jy moet hom egter ongemaklik leeg ry voor daai liggie uiteindelik aangaan...

Re: Instrument Lights

Posted: 14 Dec 2011 12:35
by Stefan
ChristoSlang wrote:Selfs die '98 4.2 diesels het 'n reserweliggie! Jy moet hom egter ongemaklik leeg ry voor daai liggie uiteindelik aangaan...
:lol: :lol: presies!