Page 1 of 2
Garmin in Lesotho
Posted: 28 Nov 2011 09:55
by Marino4x4
Re: Garmin in Lesotho
Posted: 28 Nov 2011 10:18
by Peter Connan
Marino my feeling is that you need T4A.
There are quite a lot of roads not on Garmin maps, and if you beleive Garmin's times you will come unstuck.
Re: Garmin in Lesotho
Posted: 28 Nov 2011 13:19
by Kagiso II
soos P/ter se - Jy sal T4A ook benodig - maar Google Earth eers en plak dan jou plekke vir besoek iini Garmin se breins - en daar is ook 'n Connti kaart vir Lesotho wat mooi beduie
Terwyl julle voorberei [as jy dit nognie het nie] Kry so 'n bekvol Sotho onder die knie [tong] dat jy kan pad vra; dankie se, en les- bes: ook kos en water skuiling en hulp vra [en DANKLIE se :-)
ke a leboga
rreghona
Re: Garmin in Lesotho
Posted: 28 Nov 2011 13:43
by Marino4x4
Baie dankie vir die terugvoer.
Ek het op Google Earth al die afdraaie, slaapplekke, ens. se koördinate gekry en sal dit insit. My vrou is darem redelik Sotho vaardig en kan darem vir die basiese vra. Ons het Infomap se kaart van Lesotho, maar dit het nie baie inligting van al die klein paadjies nie.
Ek sal maar die moeite doen en T4A se Lesotho kaarte laai. Sal seker maar net veiliger wees.
Groete

Re: Garmin in Lesotho
Posted: 28 Nov 2011 14:06
by Kagiso II
Ughmmmmmmmmmm ... mmmm -- gaan julle ALLEEN ?? of in 'n groep? is jy die groep leier ??
Indoen wel: Steek kers op re jou WETLIKE verpligtinge [maar moenie dit jou stuit nie gaan GENIET daai Lesotho - wonderlike stuk aarde, van die mooiste in Afrika - EN hulle maak die lekkerste bier van alle biere wat ek al in my hele lewe geproe het -- MALUTTI [maak dit 'n 6-pack vir die Oompie :-)
Re: Garmin in Lesotho
Posted: 28 Nov 2011 14:23
by Marino4x4
Op die stadium is dit net ons wat gaan. Ek doen maar nog navorsing oor die roete wat ons wil vat. Sal maar meestal op die grootpaaie bly omdat ons alleen is. Sou graag bietjie “off the beaten track” wou gaan, maar ’n paar mense het ons al aangeraai om dit nie alleen aan te durf nie.
Ek het met ’n oom gepraat oor die tye wat dit ons gaan van om die afstande af te lê. Hy werk al 20 jaar onder die gemeenskap in Lesotho en weet hoe die paaie lyk.
Ons sal maar ’n uitgebreide toer van Lesotho doen as ons meer 4x4’e is wat saamgaan. My pa en swaer het darem 4x4’e, so sal maar saam hulle ’n toer reël. Ons sal maar Desember net gaan voorbrand maak en kyk hoe dit lyk.
Dankie, vir al die raad.
Groete uit Bloem.
Re: Garmin in Lesotho
Posted: 29 Nov 2011 07:35
by David
Kry die T4A
Hier is voorbeelde van Katze Dam op 700m...

- Garmap Streetmap
- Garmap Street Map.JPG (65.34 KiB) Viewed 10231 times

- Garmap Topo
- Garmap Topo.JPG (92.5 KiB) Viewed 10231 times

- Tracks 4 Africa
- T4A.JPG (94.06 KiB) Viewed 10231 times
Kry die T4A

Re: Garmin in Lesotho
Posted: 29 Nov 2011 07:54
by Peter Connan
En daardie grondpaadjie aan die noorde kant van die dam wat net op T4A wys is die mooiste paadjie wat ek in my hele Lesotho-trippie gery het, ek kan dit hoogs aanbeveel.
Toe ons daar was, het dit pas gereen, en die uitsig was ongelooflik. Die paadjie was nie moeilik of uitdagend nie, net mooi. Hierdie fotos is van daar af geneem:

- DSC_0321a.JPG (408.97 KiB) Viewed 10229 times

- DSC_0325a.JPG (461.57 KiB) Viewed 10229 times
Re: Garmin in Lesotho
Posted: 29 Nov 2011 11:46
by Jules
Marinus, wanneer gaan jul en waar gaan jul wees, ons ry 28ste teen Sanipas op en slaap oor te St James Lodge en die 29ste ry ons Katse dam toe slaap oor daar die 29ste en dan die 30ste gaan ons Clarens se rigting. Ek is juis in die proses om te kyk watter Garmin ek moet koop dalk sommer n cheapie Nuvi 2300 + T4A.
Peter C dink jy dis die moeite werd om die Nuvi 500 te koop vir n ekstra R1400, iWarehouse verkoop hom nou vir R2700 en Makro die Nuvi 2300 vir R1300
Shalom
Re: Garmin in Lesotho
Posted: 29 Nov 2011 12:00
by Tinus lotz
Jules
Bel vir kevin bolton en praat met hom daar is baie dinge wat mense jou nie se oor die goed nie maw kom die kaarte ens saam kan jy die mem kaart uitruil want as jy streetmaps en T4a saam laai raak die koppie op die goed laf ens hy skryf
Mos vir SA4x4 ek het sy no by die huis maar goole dit sommer
