Page 1 of 3
MY PAROL IS BY DIE SPA!!!
Posted: 21 Nov 2011 19:06
by Tinus lotz
My patrol het 130000 km geslaan en vir graham cumming gaan kuier vir n bietjie tlc >>>>>
dif olie voor en agter ,was nie regtig vuil nie maar het aandag gekort
die remvloeistof was nogal vuil en dit is op 60000 gedoen ?????
ek het die outo ratkas olie bekyk en het nie sleg geruik nie maar dit is die eerste keer dat dit gedoen word dit kos nogal duur maar ek sal beter slaap daaroor!!!!
Die tranfer box olie was regtig baie vuil is daar n rede daarvoor want dit is ook op 60000 gedoen?
my starter het nogal geraas en met nadere kyk was hy vol moz see sand !!!!ek wil mos king of the hill speel!!!(ek het dit nogal reggekry ook

)
die antifreese en water het mooi skoon uitgekom maar dit was ook tyd
powersteering se sous het bietjie op gelyk en is ook vervang ek het op my diens rekord gekyk en dit is ook op 60000 gedoen
wat het ek vergeet en hoekom word die transfer olie so vuil????
daar was nogal baie see sand in die ligfilter box so ek weet nie hoe dit daar kom nie

Re: MY PAROL IS BY DIE SPA!!!
Posted: 21 Nov 2011 21:27
by Jules
Hi Tinus, ja my lorrie kry ook een van die dae n olie change, en ek dink ek gaan ook al die "fanbelts" vervang, ek het my lorrie nou amper 100Km in 6 jr gery en nog nooit die "fanbelts" vervang nie, moet n bietjie kyk wanneer die vorige eienaar dit vervang het.
Ek sal my diff olies na vakansie vervang want kans is goed ek gaan deur n paar stroompies in Lesotho en Rebellie ry in Des/Jan. Het ratkas, diif's en transfer so 40 000km gedoen en olies change ek gewoonlik Nov/Des.
Daardie ssesand is n bogger as die wind waai, hy kom orals in.
Ek lees iewers die slim manne sê mens moet die antifreeze en water jaarliks vervang.
Ek oorweeg sterk om dalk diesel olie in my lorrie te gooi ??
Shalom
Jules
Re: MY PAROL IS BY DIE SPA!!!
Posted: 22 Nov 2011 07:01
by David
Tinus
Ek sal nie worry oor die vuil olie nie - vir my beteken dit die olie doen sy werk. Baie van die moderne olies bevat 'n 'detergent' wat die enjin skoon maak. Die partikels word in suspensie geplaas en gewoonlik uit gefilter wanneer dit deur die filter gaan. Jou transfer het egter nie 'n filter nie so dit bly net in suspensie en daarom is dit so vuil
Shift die auto boks nou beter met die nuwe olie? Watter olie het jy gebruik?
Jules - hoekom sal jy diesel olie wil gebruik in 'n petrol voertuig? Daar is tog baie beter 'gewone' olies?

Re: MY PAROL IS BY DIE SPA!!!
Posted: 22 Nov 2011 07:19
by Peter Connan
Some people say that brake fluid should be changed once a year, because it is hygroscopic, in other words it absorbs water. This causes the brake system to rust, and also reduces the boiling point of the brake fluid.
Personally I think here on the highveld we can probably push it longer, because the air here is drier thus water would be absorbed more slowly, but suffice to say I have only had problems with rust on cars that are quite old and on which the fluid has probably not been replaced in more than 10 years. So here on the highveld I reckon you can easily push it to two years.
This then also applies to hydraulic clutches. It's just a hell of a mission to DIY unless you have one of those pressurised autobleeder systems, and it's not worth getting one of those to use it only once every two years...
Re: MY PAROL IS BY DIE SPA!!!
Posted: 22 Nov 2011 12:30
by Grant
Tinus,
I do a complete oil change ( everything that has oil in it) every 40 k km. I change the coolant and water every six months. Fan belts get changed every 30 k maily because the belts runs directly under the radiator hose. Engine oil every 5000 km.
Now that Troll is ready for some action.
Re: MY PAROL IS BY DIE SPA!!!
Posted: 22 Nov 2011 17:15
by Tinus lotz
Re: MY PAROL IS BY DIE SPA!!!
Posted: 23 Nov 2011 07:26
by David
Tinus
In al die service bulletins wat ek kon kry sê hulle:
Inspect automatic transmission fluid except TB48DE engine model
So dit lyk my dis veronderstel om 'n 'lifetime' sintetiese olie te wees en dat jy dit net vervang as jou ratkas probleme gee

Dis heel moontlik ook waarom hulle sonder 'n dipstick vir die ratkas uit die fabriek kom.
Ek check myne egter met elke diens en kyk of die vlakke reg is en soos jy sê vir kleur en reuk.
Ek dink dit kan net goed wees vir 'n ratkas om nuwe olie te kry

Re: MY PAROL IS BY DIE SPA!!!
Posted: 23 Nov 2011 09:04
by Jules
David hoe weet mens of jou ratkas se olie reg of verkeerd ruik

?
Shalom
Re: MY PAROL IS BY DIE SPA!!!
Posted: 23 Nov 2011 09:24
by Stefan
Jules, dis soos 'n baba - jy sal weet as jy hom ruik ;)
Re: MY PAROL IS BY DIE SPA!!!
Posted: 23 Nov 2011 09:45
by David