Page 1 of 1
Patrol Radio for free
Posted: 19 Nov 2011 07:07
by J@coBez
I have a 2003 Patrol Radio CD unit that I want to give away, as I replaced it with an aftermarket unit.
It is a split unit and the Radio in good condition the CD player had a CD's stuck in it and gave a error, may be it can be fixed.
Re: Patrol Radio for free
Posted: 19 Nov 2011 07:48
by Tinus lotz
Ek sal nie nee se nie waar is jy????
Re: Patrol Radio for free
Posted: 19 Nov 2011 08:41
by J@coBez
Pretoria East
Re: Patrol Radio for free
Posted: 19 Nov 2011 08:51
by Tinus lotz
Pm jou nommer vir my dan bel ek jou ek is in centorion
Re: Patrol Radio for free
Posted: 19 Nov 2011 23:17
by Kagiso II
As Tinus hom nie neem nie - ek nodig een vir Dwergioe se Terrano [dis identies dieselle unit]Se vir Oompie - Het jy die kode [die radio se "unlock kode?] Di eradio en jou Patrol se ECU werk saam, so dit moet by die agente weer in kodeer word]
Re: Patrol Radio for free
Posted: 20 Nov 2011 08:07
by J@coBez
Wag nog om van Tinus te hoor. Ek het die "Unlock kode".
Kan nie se of die radio weer gekodeer moet word as jy dit in n ander kar gebriuk nie.
Re: Patrol Radio for free
Posted: 20 Nov 2011 09:58
by Grootseun
Na die beste van my kennis is die unlock kode nie aan die ecu gelink nie , dit is die n kode in die eprom van die radio ingeprogrameer en kan jy die radio oordra na enige ander voertuig solank jy die kode het , jy kry egter net 3 kanse om dit in te sit , as jy 3 maal verkeerde kode insit lock die radio - reset is egter heel maklik - radio moet net aangeskakel staan vir 12 of 24 uur ( kan nie meer onthou presies hoe lank nie ) dan reset hy en kry jy weer 3 geleenthede
Re: Patrol Radio for free
Posted: 21 Nov 2011 00:23
by Kagiso II
Dankie Tinus -- tussen kerk en winkel en weer kerk en kinnners en krieket is oompie lekker laat om jou b/skap te kry..
J-c-bez, assit reg is met jou, oompie kom SGM by jou uit om te kom oppik .. Dwergie se ook BAIE dankie -
Ek reken ons sal di ekode uitsorteer kry -
Praat met jou vroeg Maandag.. [oumens vroeg, nie julle youngsters se idee van vroe' nie

]