Page 1 of 3
Richtersveld Apr 2012
Posted: 13 Nov 2011 22:24
by Jorrie
Having taken the advice that we have received from this forum with respect to Lesotho to heart, we have decided not to go to Lesotho in Apr 12.
We will be going to the Richtersveld instead. More later. Any advice will be very welcome.
Re: Richtersveld Apr 2012
Posted: 12 Dec 2011 22:23
by Jorrie
Oom Mac
Noudie dag toe ons ontmoet het, het jy gepraat van 'n boek oor die Richtersveld. Sal jy omgee om vir my die detail van die boek the gee? Dan kan ek die boek begin soek.
Groete
Jorrie
Re: Richtersveld Apr 2012
Posted: 11 Jan 2012 23:01
by Jorrie
Ons beplanning vir die Richtersveld vorder nou mooi. Meeste van die besprekings is gedoen en ons beplan om vroegoggend die 31st Maart te vertrek en sal weer die 10de April terug in Pretoria wees.

Re: Richtersveld Apr 2012
Posted: 28 Jan 2012 21:32
by Jorrie
Driko
Ek het die Richtersveld info vir jou via Dropbox gestuur.
Re: Richtersveld Apr 2012
Posted: 30 Jan 2012 07:55
by Grootseun
Het gekry dankie Jorrie , sal met jou gesels
Re: Richtersveld Apr 2012
Posted: 30 Jan 2012 08:40
by Jorrie
Driko
Laat weet as jy nog info nodig het.
Ek moet nog van die tyd en afstand tabelle opdateer.
Groete
Re: Richtersveld Apr 2012
Posted: 31 Jan 2012 08:34
by Grootseun
Jorrie , gaan nie kan die een saam nie , SWAMBO het reeds plek bespreek vir die paasnaweek saam met fam , en syt effen mooi verduidelik dat dit nie naby richtersveld is nie

, al erken sy self dat sy dit graag die richtersveld wil ervaar
Re: Richtersveld Apr 2012
Posted: 31 Jan 2012 11:19
by Kagiso II
Drico - hou Oktober skoolvakansie oop .. dan doen ons mos die Uitreik Richtersveld toe - en daar is genoeg tyd om die Park ook te deurtoer
[29 Sept tot 7 Oktober]
Re: Richtersveld Apr 2012
Posted: 31 Jan 2012 14:46
by Grootseun
Klink goed oom Mac , ons sal praat , dalk meot ek by jou kom koffie drink dat jy my meer kan leer en vertel van Bots voor ek die Livingstone roete aanvat
Re: Richtersveld Apr 2012
Posted: 31 Jan 2012 14:52
by Kagiso II
Noutoe - wat hou vir jou vas? [en ek HET die kaarte, jy hoef niks saam te bring nie
Enige tyd - ek is nie oppad nie