Page 1 of 1

FACELIFT

Posted: 06 Nov 2011 20:29
by jeanne.volschenk
Hi Guys,

I would like to do a facelift on a 2007 LDV patrol to a plus 2005 Stationwagon. Can any one tell me if I would have to replace the radiator cradle, Has anybody done that yet and can you give me some pointers.

I have new bonnet, fenders, Grill & headlights.

Cheers

Re: FACELIFT

Posted: 07 Nov 2011 11:03
by Kagiso II
wat gaan daar ins Zwaazland aan .. het julle nix anners te doen as om Patrols mooi te maak nie???
Ek weet nie of iemnd hier op daai vlak asl antwoorde he nie Jeanne - het jy een van Oom Kobus Herrie oppi Safari se "manuals" op DVD ?? dit behoort te se van die cradle ens .. [maar ek twyfel of di e4.2 diesel diese lle rad sal he as die 3.0 Di of die 4,8 ???
[en WAAR is die kiekies ???? nounie lat oompie hier afry en ... :gotpics: :gotpics: :gotpics: :gotpics:

Re: FACELIFT

Posted: 07 Nov 2011 11:18
by Tinus lotz
Pieter. C het al daai goed gemeet vir die bash plates hy behoort te weet :oldtimer:

Re: FACELIFT

Posted: 07 Nov 2011 12:31
by Peter Connan
Nee wag Tinus ek het niks van Radiator Cradles gemeet nie.

Jeanne I don't know, but I would be a little bit surprised. I do think though that Mac's idea of looking carefully in the manuals is a good starting point?

Re: FACELIFT

Posted: 07 Nov 2011 22:28
by jeanne.volschenk
Hi Oom Mac,

Ek loop toe ook nou die dag 'n "Agerop" raak op 'n veiling, 2003 met 92"km, Japanese Aid Voertuig, Wit in baie goeie kondisie, nous daar 4 van hulle. Hiers nie veel ander dinge te doen in swazi nie nou koop ons maar patrols. Wil graag my bakkie bietjie mooi maak ek het die parte. Ek Sal die manuals beloer dankie.

Groete

JV

Re: FACELIFT

Posted: 08 Nov 2011 11:23
by Kagiso II
het jy jou kamera inni bar vergeet -- of is hy gesteel - of is hy gebreek ???
kom nou man - ons naskjierag ??? :gotpics: :gotpics: :gotpics: