Page 1 of 1
Noisy Safari transfer case (Kraamsaal)
Posted: 17 Oct 2011 13:52
by KenWes
My transfer case makes a rather distinct "KlaK" sound. Mechanics I have spoken to have said that the gears in the transfer case can not be sourced anymore and that the play can not be removed. There are loads of bearings which can be replace but the play will remain.
Has anyone had similar problems? Will I find a second hand one that I can replace it with or should I just live with it?
Thanks
Ken
Re: Noisy Safari transfer case (Kraamsaal)
Posted: 17 Oct 2011 20:21
by Herrie
Die transfer case is baie skaars!!
Is daai geraas net in low range?
Hoe was julle trip in die Rigtersveld?
Re: Noisy Safari transfer case (Kraamsaal)
Posted: 18 Oct 2011 08:24
by KenWes
Hi Kobus,
Die "klak" geluid kom net voor in 4 X 2. Ek hoor dit gewoonlik as ek verander van Reverse na eerste. As n mens onder die kar le in daai klein prop tussen die ratkas & transfer case wikkel kan jy die play voel. Die universals is in n goeie toestand. Weet jy van iemand wat sal kan help?
Richtersveld was baie lekker - baie warm en baie stof en defnitief nie vir sussies. Wil graag weer gaan in blomme tyd!
Groete
Ken
Re: Noisy Safari transfer case (Kraamsaal)
Posted: 18 Oct 2011 17:45
by Herrie
Hi Ken, miskien moet ons maar bymekaar kom.
Ek behoort die naweek in Pretoria te wees en die Safari is nou daar.
Re: Noisy Safari transfer case (Kraamsaal)
Posted: 20 Oct 2011 09:11
by KenWes
Klink goed Kobus,
Is besig om n paar mods te doen en hoop om haar teen vrydag terug te he.
Sal jou bel as ek kand kry.
Kan jy bevestig dat die alternator waarmee die Safari uitkom 50amp uitstaaot?
Groete
Ken
Re: Noisy Safari transfer case (Kraamsaal)
Posted: 20 Oct 2011 10:13
by Herrie
Volgens die Owners Manual is dit 50A.
Re: Noisy Safari transfer case (Kraamsaal)
Posted: 20 Oct 2011 10:53
by KenWes
Dankie Kobus - ek moet seker net daai bakgat DVD wat jy vir my gegee het begin gebruik....
Re: Noisy Safari transfer case (Kraamsaal)
Posted: 21 Jan 2012 15:14
by Johan Safari
Meeste van die bearings kan jy oor die toonbank koop behalwe vir die wat deel uit maak van die ratte. Jy kan die oppervlak van die rat-bearing weer laat op bou en die oppervlak laat verhard. Ek het die opbou en verharding laat doen by 'n plek in Pretoria wes.
Danksy Google maps:
Auto Gear Repair and Engineering - 409 Soutter Street
http://www.google.com/maps?q=409+Soutte ... a&t=m&z=16
Re: Noisy Safari transfer case (Kraamsaal)
Posted: 15 Feb 2012 17:29
by Aleric Meyer
Ek het 'n Safari ratkas en transfer hier iewers in die werkswinkel. Ek lees nou eers jou "post" raak. Ek weet dit het versuip. Ons het al die ratkas se deksel afgehaal en gesien dat dit vol water is. Nog nie na die transfer gekyk nie. As die "breather" pyp reg op was is daar 'n moontlikheid dat dit nog kan reg wees. As jy nog belangstel kan ek een van my manne vra om dit oop te maak.