Page 1 of 2

Bly om hier te wees: Jaco

Posted: 07 Oct 2011 17:22
by Jaco van Lelyveld
:imnewhere:

Goeie dag! Ek is nuut op die forum en hoop om sommer lekker saam te gesels en te leer van die Patrol lewe.

Re: Bly om hier te wees: Jaco

Posted: 07 Oct 2011 19:43
by Herrie
Baie welkom Jaco :salute:

Re: Bly om hier te wees: Jaco

Posted: 08 Oct 2011 21:47
by G-MAN
:welcomewave:

Re: Bly om hier te wees: Jaco

Posted: 09 Oct 2011 20:09
by Willie
welkom :clap:

Re: Bly om hier te wees: Jaco

Posted: 10 Oct 2011 07:31
by Peter Connan
Wellkom Jaco

Ek hoop jy kry gou daai Patrol wat jy soek.

Terloops ek hoor jy kan nou in die midde-ooste 'n splinternuwe regterhandstuur 4.8 koop vir R100k, dan moet jy hom net hier kry. Ek wens ek kon 'n lekker lang vakansie bekostig, dan het ek sommer een gaan kry en hom terug gery :woo:

Re: Bly om hier te wees: Jaco

Posted: 10 Oct 2011 07:51
by Rudolph
:welcomewave:

Re: Bly om hier te wees: Jaco

Posted: 10 Oct 2011 12:53
by Nikolai B
Welkom gewenst vanuit Spanje!

Re: Bly om hier te wees: Jaco

Posted: 10 Oct 2011 20:19
by Tinus lotz
welkom !!!!!welkom :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Bly om hier te wees: Jaco

Posted: 10 Oct 2011 21:38
by Stefan
welkom

Re: Bly om hier te wees: Jaco

Posted: 10 Oct 2011 23:00
by Grootseun
:welcomewave: en geniet dit hier , self sondag vir eerste maal in n patrol die lowrange ervaring gehad en nothing beats a Patrol nou in my wereld meer nie -vra maar die Hilux en OME kitted Pajero wat later maar ompad gery het