Page 1 of 2
4 Gas readings
Posted: 04 Oct 2011 10:12
by Grootseun
Ok manne so hier is chart wat jou die average values gee op n 4 gas analyser
As jy die gasse se vormingsproses ken en verstaan sort jy n motor sommer gou gou uit , die wat meer info will he pm jou email en ek stuut dit aan , is so 4 bladsye pdf wat ek in my opleiding gebruik en vir die ouens wat wel belangstel my Diagnostic kursusse is ook oop vir die privaat manne
Re: 4 Gas readings
Posted: 04 Oct 2011 10:27
by Peter Connan
Dankie Driko
Weet jy dalk van iemand naby Kempton Park wat 'n geskikte analiser het?
Re: 4 Gas readings
Posted: 04 Oct 2011 10:43
by Grootseun
Enige shop wat n 4 gas het sal kan toets , of hulle wel weet wat dit moet wees is n ander storie , ek sla op my databasis kyk anders kom draai een saterdag by my en ons gooi een op ek gee nie
Re: 4 Gas readings
Posted: 04 Oct 2011 12:35
by Herrie
Driko dink jy ons kan so iets reel vir 'n Saterdag dat die Patrol ouens daar kan wees sodat ons 'n paar Patrols kan toets en sien of daar baie verskil tussen hulle is?
Re: 4 Gas readings
Posted: 04 Oct 2011 13:47
by Grootseun
ek is game , laat ek net kyk hoe lyk my tyd en ons reel dit ons kry so paar manne bymekaar en toets dan weet lamal darem wat kook onder daai bonnets
Re: 4 Gas readings
Posted: 10 Oct 2011 15:34
by Grootseun
Herrie , ivm daai voorstel dat ons n klomp voertuie een saterdag bymekaar kry en almal op n 4 gas analyser sit , ek en die manne by die werk het ook vandag dit bespreek en ja ons kan dit reel - tentatief is ons beskikbaar op saterdag 12 Nov ( sorry vir die wag ouens maar wereldkampioenskappe kom eerste ) Kom ons kyk hoeveel manne kan ons bymekaar kry en dan sal ek daarvolgens reel vir venue hier in Centurion ens ......
Ons sal self dit so reel dat ek nog van my mense daar het dan gooi ons sommer n diagnostic test ook in vir die manne wat engine check lights het wat brand en wil weet hoekom
Re: 4 Gas readings
Posted: 10 Oct 2011 17:40
by Herrie
Dankie Driko dit gaan baie nice wees - ek behoort daar te wees

Re: 4 Gas readings
Posted: 10 Oct 2011 20:25
by Tinus lotz
dit klink soos n plan!!!ek sal daar wees!!

Re: 4 Gas readings
Posted: 10 Oct 2011 22:44
by Grootseun
Ok so kom ons kyk hoeveel Patrols ons kan bymekaar kry dan kan ek meer akurate reelings tref en deurgee
Voorlopig as volg
12 November 9am
Centurion ( dalk by ons een Partner Store as jy dit so kan noem in Raslouw Centurion )
Doel vir die dag
Ons sit die verskillende petrol patrols op 4 gas en stel n kaart saam van die verskillende lesing en ook watter is binne perke en watter is buite en watter mods is aan die engines gedoen ens vir n naslaan dokument vir die forum en almal daar
Added bonus ons kan die brandstofinspuiting manne se voertuie ook nog scan met n diagnostic eenheid net vir die hel of it
Let wel ons gaan nie begin voertuie toets en erstel op die dag nie , die doel is slegs om n vergelyking saam te stel , jou as voertuig eienaar te vergewis van jou ontbrandingseffektiwiteit en dalk sommer lekker oor Gas analysing en Diagnostics te gesels en sommer net n klomp Patrols bymekaar te kry
Die wat belangstel PM my en ek begin n lys maak van name dat ons die oggend kan reel
Re: 4 Gas readings
Posted: 11 Oct 2011 07:28
by Peter Connan
Driko ek is daar!
Dankie