Bridgestone Dueler's for sale - SOLD
Posted: 15 Sep 2011 14:41
Ek het 5 x Bridgestone Dueler H/T 275/65R17's te koop wat +- 3000km gedoen het - Splinternuut gekom met my Patrol - ek sit vandag KM2's op - Prys R 5000.00
Die bande is in die Strand/Somerset Wes area.
Die bande is in die Strand/Somerset Wes area.