Page 1 of 1

Safari S/wagon rear glass lid wanted

Posted: 05 Sep 2011 20:42
by Paul
Urgently require a flip up glass lid for a Nissan Safari station wagon,1982-87 model.
I will pay cash or swop for any Safari spares.

Re: Safari S/wagon rear glass lid wanted

Posted: 05 Sep 2011 22:19
by Kagiso II
PAUL - Nikolai on our forum represents Euro Parts [albeit from Spain] maar hy behoort jou te kan help - hulle het nog daai 'spares]
OF - klein veranderings hier en daar dan pas die Jeep Cherokee Sport se ruitjie dalk ook [R & D & research so bokki daai ene - ek het dit nog net met die oog gekyk]

Re: Safari S/wagon rear glass lid wanted

Posted: 06 Sep 2011 07:32
by Herrie
Gaan na enige glas plek dat hulle vir jou een uit safety glass sny.

Re: Safari S/wagon rear glass lid wanted

Posted: 06 Sep 2011 08:50
by Paul
Dankie Kagiso --my cherokee staan langs die Nissan en die mates verskil so bietjie.Die probleem is om 9 gate in die" tempered glass "te kry--dit sal net ontplof ,glo ek.
Ek sal met Nikolai in aanraking moet kom.Dankie.

Dankie Herrie--die "safety glass"kan werk,want jy kan die monteeringsgate inslyp,maar die "vleis"tussen die skarniere en gasstut se gate is sowat 90mm van mekaar af.So met die toe maak van die ruit sal dit breek by die swak punt.

Smaak my daar's net uitweg vir die regte ding --2de hands of NUUT :helpsign:

Re: Safari S/wagon rear glass lid wanted

Posted: 06 Sep 2011 10:03
by Sias
Paul - kontak die mense: Windscreen Warehouse 011 974 6486 www.hourautoglass.co.za
Hulle het gesĂȘ hulle het 'n voorruit vir my 84 Patrol, dalk is jy gelukkig.

Re: Safari S/wagon rear glass lid wanted

Posted: 06 Sep 2011 16:20
by Tinus lotz
wat ons maak met die glas is dit word eers op size gesny geboor ens en dan hard gemaak as dit werk vir shouwers kan dit mos werk vir jou safari ???? :think: :think: :think:

Re: Safari S/wagon rear glass lid wanted

Posted: 06 Sep 2011 16:47
by Paul
Tinus-Baie dankie -dit hoort ook te werk. :thumbup: