Page 1 of 1

intercooler grommets

Posted: 22 Aug 2011 23:13
by cbadenho
My intercooler se rubber grommets is moeg.
Die aggente wil aan my 'n hele nuwe intercooler verkoop.
ek was al by ruber products and moldings maar hulle het nie iets na genoeg nie.
waar kan ek gaan soek?

Re: intercooler grommets

Posted: 23 Aug 2011 09:35
by Stefan
Hi Cornel,

Was dit Rubber mouldings in Maitland?

PS. Gaan jy ons join die 24ste September?

Re: intercooler grommets

Posted: 23 Aug 2011 18:41
by cbadenho
nee dit was die ouens in Parrow/ Bellville net onder Voortrekker weg.
Yes ek en die famielie hou van duine.
Wie reel pirmitte of is dit elke ou vir homself?

Re: intercooler grommets

Posted: 24 Aug 2011 09:03
by Stefan
Dit lyk asof Nissan die Permitte gaan borg :thumbup: