Page 1 of 4

REPLACEMENT REAR BUMPER

Posted: 19 Aug 2011 14:08
by Aries66
Hi All.

This is just a test to see if there will be ani intrest in this replacement rear bumper.
You will gain in access of 130mm in departure angle.
Made from 3mm mild sleel, powder coted.
Bumper.jpg
Bumper.jpg (81.53 KiB) Viewed 2959 times
Bumper Right.jpg
Bumper Right.jpg (67.43 KiB) Viewed 2959 times
Bumper Left.jpg
Bumper Left.jpg (70.19 KiB) Viewed 2959 times
Regards.

Re: REPLACEMENT REAR BUMPER

Posted: 19 Aug 2011 14:18
by Stefan
I can see the pictjas.

Re: REPLACEMENT REAR BUMPER

Posted: 19 Aug 2011 14:38
by Stefan
Perfek. Baie netjies!

Re: REPLACEMENT REAR BUMPER

Posted: 19 Aug 2011 14:39
by Herrie
Dankie Louis, dit lyk goed!

Wat gaan die prys wees? Ek soek een sonder powder coting want ek wil hom laat sprei om soos die oorspronklike een te lyk.

Re: REPLACEMENT REAR BUMPER

Posted: 19 Aug 2011 14:54
by Aries66
Voorlopig werk die prys so R4500.00 uit maar sal afhang van die hoeveelheid.

Re: REPLACEMENT REAR BUMPER

Posted: 19 Aug 2011 15:06
by Wheels
will it be able to carry the spare wheel?

Re: REPLACEMENT REAR BUMPER

Posted: 19 Aug 2011 15:19
by Herrie
Wat se ligte is op die bumber? Volgens die wet moet die rem en flikker ligte op die bumper wees as jou spaarwiel op die agterdeur is.

Re: REPLACEMENT REAR BUMPER

Posted: 19 Aug 2011 17:00
by Izak
Is die bumper net die deel onder die spaarwiel of is dit ook die deel langs die kant.

Ek laaik die bumper

Groete

Izak

Re: REPLACEMENT REAR BUMPER

Posted: 22 Aug 2011 09:02
by Aries66
Hi Herrie/Izak

Die ligte is die nuwe LED tipe wat rem en flikkerligte ineen stel is.
Ja die kant gedeeltes is deel van die bumper.
Sal kyk of ek 'n foto van die agterligte in werking vir julle by sit.

Groete

Louis

Re: REPLACEMENT REAR BUMPER

Posted: 22 Aug 2011 09:48
by AndriesS
Teen daai prys stel ek definitef belang. Ek sou net voorstel dat reverse ligte ook ingesit word. En pas dit op die nuwer model met die groter ligte?