Page 1 of 1

Rittelin

Posted: 16 Jun 2011 17:38
by duckitt
Vir die manne wat vir Jacques Smit (Rittelin) geken het is die slegte nuus dat hy met sy bike geval en oorlede is van oggend . RIP ou maat.

Re: Rittelin

Posted: 16 Jun 2011 20:03
by Abri Hoffman
Ag nee, jammer om te hoor.

Re: Rittelin

Posted: 17 Jun 2011 06:56
by Ian Abrahamson
My heart felt condolences go out to his mom and Marika. We did many trails together, his jest for life, his sense of humor, his infectious laugh, he was the life and soul of most trips.
A huge loss to an icon. He was a person that most people would have loved to have known.
ORA
On one of our last trips together
IMG_3009.jpg
IMG_3009.jpg (274.96 KiB) Viewed 5502 times

Re: Rittelin

Posted: 17 Jun 2011 07:20
by David
Jammer om te hoor! Hy was 'n bakgat ou wat ons definitief gaan mis! :salute:

Re: Rittelin

Posted: 17 Jun 2011 15:10
by Herrie
Jammer om dit te hoor!!

My Oupa het altyd gese dat mens nie wydsbeen oor die dood sit nie - dis hoekom ek nooit 'n motorfiets kon kry nie :oldtimer:

Re: Rittelin

Posted: 17 Jun 2011 17:37
by Ian Abrahamson
The funeral of Jacques Smit aka Rittelin will take place at the NG Kerk, Welgelegen near Panorama in Cape Town, on Wednesday 22 June at 10.30 am.
ORA

Re: Rittelin

Posted: 18 Jun 2011 18:35
by Izak
Innige simpatie aan almal wat hom geken het.

Re: Rittelin

Posted: 20 Jun 2011 15:36
by JohnBoyZA
What a Guy! Mr Rittelin, we will miss you! :sad:

Re: Rittelin

Posted: 20 Jun 2011 20:29
by Saltman
Ons innige simpatie aan die Smit familie met die skielike heengaan van Jacques.

Hy sal beslis op outings en roetes en rondom die vure gemis word vir sy persoonlikheid, lewenslus, uitkyk op die lewe en wakkerheid!
Soos alreeds genoem Jacques was altyd die gees van die paartie en ons gaan sy kwinkslae mis.

Jacques besig om die gek te skeer deur 'n rivier by Voorhoede
Image

Hier is Jacques besig met die recovery van Dave Pretorius op die Voorhoede bergroete buite Caledon op 23 Oktober 2010.
Image

Re: Rittelin

Posted: 10 Jul 2013 09:39
by SRXy
RIP Fellow biker and Patroller. My condolences and thoughts to his family.