Page 1 of 1

Goodyear MTRs en rims

Posted: 27 May 2011 10:43
by duckitt
Ek het n stel van 5 Goodyaer MTR's 33 x 12.5 x 15 (10mm loop oor) en 4 Alloy 15 x 10J rims vir R 9000
of naaste oordentlike aanbod

Re: Goodyear MTRs en rims

Posted: 27 May 2011 13:34
by beast
Sal hul op die Patrol 4.8 pas? As jy hul nie verkoop kry nie, ek het R4000.00 wat ek kan betaal [tel 084 4190010]