Page 1 of 15

Defender vs Patrol

Posted: 23 May 2011 01:07
by dieselfan


Not the result I would expect. Anyone care to objectively comment?

Re: Defender vs Patrol

Posted: 23 May 2011 07:41
by Abri Hoffman
Sounds like a Defender add, with its 50th birthday coming up. :rolleyes:

Re: Defender vs Patrol

Posted: 23 May 2011 07:55
by XenoBlitz
Kan nie veel kommentaar lewer nie, want niemand hier sal dood in 'n Landrover gesien wil wees nie.... :clap:

Ek weet nie waar die Nissan "Struggle" soos hulle se in die advertensie nie, maar ek het dit nog nie ondervind nie.

Ja, die Nissan is wel groter. (Meer pakplek en gerief)

Ja, stock het die Landrover meer ground clearance. (Meeste ouens lig hulle Patrols so bietjie, maar selfs stock is baie goed.)

Sal nie my 1999 Patrol verruil vir 10 nuwes Landrovers nie.

(Ek dink dis die mees objektief wat ek die advertensie kan antwoord op sy genoemde punte)

Re: Defender vs Patrol

Posted: 23 May 2011 08:09
by Tinus lotz
Look I realy don't care wat they say those ones are what they are ..........full of germs. That's why I drive a patrol :mytwocents:

Re: Defender vs Patrol

Posted: 23 May 2011 09:55
by KOOS BEST
Objective? Owed same Patrol , had a Puma for 2 weeks test

remember Patrol 3.0 di vs 110 Puma IN STD FORM, this is what this test/comparrison was for
Engines , Grenade vs highest mileage diesel engine in europe, 110 wins
Comfort , Patrol all the way by far , light years difference
Interior , Patrol like above all the way
Packing space , sorry I disagree 110 wins
Traction, 110 wins, ek is hier 110% seker daarvan
Articulation, no contest 110 wins
Towing , 110 wins
Gearbox , 110 wins
Economy , 1110 wins
Running cost , Nissan Patrol in SA dont have any indies for parts etc, L/Rover in all major centres, parts MUCH MUCH cheaper then Nissan
Safety , Patrol all the way.
Longetivity, well well well , 110 will look old after 1 year , but after 30 still going and still looks great




Yes I like both vehicles, would like the Patrol more if they change the engine, and gearbox

What's on my wishlist a GELANDENWAGEN by far

Re: Defender vs Patrol

Posted: 23 May 2011 13:55
by Theuhan
Ek kan nie praat van n 110 en LWB Patrol nie, ek het egter n 96 90 tdi en n 92 GQ SWB gehad.

Die 90 laat jou meer soos n overlander voel, want die cabin is rof en die motor klink soos n trekker, en ek hou van trekkers, so ek kan sien dat as jy my twee vir n kort ruk moes toets, sou ek dalk ook die 90 gekies het.

Wanneer dit egter jou eie voertuig is, is dit n ander saak.In die 90 het die aircon nie lekker gewerk nie, hy het gelek as dit reen, die heater het net gewerk as hy daarna voel, waar in die Patrol werk alles, en ja jy kan sien die ou is amper 20 jaar oud, maar alles werk nog steeds.

Op die 90 kan jy nie groter as 285 bande gaan as jy lockers in sit nie (in 96 het hulle nog geen lockers of LSD in gehad nie, en voor julle begin klippe gooi, die centre difflock tel nie, die Patrol se transfer is altyd gelock)en as jy wel groter opsit moet jy maar sideshafts saam ry, het dit n paar keer geruil.

Ry gerief op die Patrol is baie beter,veral as jy meer as 120km/h wil doen, want die TDI word warm as jy so vinnig ry. Articulation op my Patrol is baie as op my 90, op die Patrol het ek OME stelsel , met die anti swaybaar ontkopel en op die 90
het ek n Custom stelsel laat bou.

Gearbox, ek moes die Transfercase 2 keer in n jaar en n half laat oordoen, die eerste keer het gebreuk, en die tweede keer het hy so geraas dat ek nie die radio kon hoor nie, die Patrol het nou n Lexus motor met die Patrol box, en ons het nog niks probleme nie.

Engin, soos ek hier bo gese het die Patrol het nou n Lexus, want die standaard 2.8 motor was te pap vir my, ek wou graag die 4.2 diesel motor of die 4.8 petrol gehad het, maar hulle was te duur, en die 8 klink so lekker, die 90 se TDI motor was great, nie baie lig gewees nie so 8km/l.

Die 90 was ligter op brandstof, maar dit is n 2.5l diesel teen oor n 4l petrol,die koste om aan die gang te bly is minder op die Patrol, minder wat breuk.

Re: Defender vs Patrol

Posted: 23 May 2011 14:07
by Peter Connan
I have never owned a Landy, although I have a fair amount of experience with various older Series landies.

I have however encountered Defenders on the local trails frequantly and I am sorry Koos but I find myself in disagreement with you where articulation and traction are concerned. We idle up and through obstacles where the defenders either just won't go or struggle badly. The obstacles in question are muddy cross-axles and also loose wet shale with fixed steps.

I also still struggle to understand why the Gelandewagen has such a great reputation. In my opinion one could do much better for the money.

Re: Defender vs Patrol

Posted: 23 May 2011 15:37
by Stefan
Image

Re: Defender vs Patrol

Posted: 23 May 2011 15:52
by Tinus lotz
ja boet the landy is a landy can of worms "met kiemme "
the patrol is a yster and will stay a yster . buy a landy or get a girlfriend both will give you the same hassels in a short time !!!!I am not a diesel fan but it stays a patrol !!!

Re: Defender vs Patrol

Posted: 23 May 2011 15:57
by Jules
Mirrag aan allemal

I also have never owned a Landy but have friends with Landy's and have driven with them some rather scary stuff where the Landy just kept on climbing like a tarantulla spider, I have great respect for a Defender I think it is an awesome vehicle, I have also driven areas with my Patrol that I would have been to scared to drive another vehicle because I have faith in my Patrol.

Peter Connan dit is baie keer die MOER wat die stuurwiel vashou wat n voertuig swak laat lyk, ek sal egter nog steeds eerder n Patrol koop voor ek n Defender koop ( Koos dit is seker maar n mental probleem, maar ek hou van die kameradie tussen die Defender Clan ).

Gelandewagen ja ek is jammer om te sĂȘ dit is nou een lorrie wat ek my Patrol sal voor verkoop. :thumbup:

Shalom
Jules