Page 1 of 2

Recovery!

Posted: 13 May 2011 20:33
by Herrie
Ek moes vanoggend hierdie wit trok uitsleep nadat hy vasgesit het toe hy die trok vol sand probeer uitsleep het.

Ongelukkig het ek nie nog fotos nie.

Re: Recovery!

Posted: 14 May 2011 09:46
by ChristoSlang
Waarom stop jy toe - jy kon mos sommer die trok vol sand ook uitgesleep het? :biggrin:

Re: Recovery!

Posted: 16 May 2011 07:40
by David
Al wat ek die naweek kon uit -winch was die Landy...
Recovery.JPG
Recovery.JPG (181.32 KiB) Viewed 2150 times
'n Trok sou baie beter gewees het.... :thumbup:

Re: Recovery!

Posted: 16 May 2011 08:27
by G-MAN
David. :naughty: Die landy het jou getrek! :tease:
Waar was dit?

Re: Recovery!

Posted: 16 May 2011 08:46
by David
G-MAN wrote:David. :naughty: Die landy het jou getrek! :tease:
Waar was dit?
Ja, hy het my so hard gesnatch my bonnet het oop gevlieg! :rolling:

Dit was by Honingklip 4x4 naby Arabella - sy neus het onder vas gesteek wat snaaks is want Landy's het goeie approach angles maar daar was wel 'n gat links wat ek dink die probleem veroorsaak het

Re: Recovery!

Posted: 16 May 2011 09:04
by Herrie
Ek hoop jy het hom nie aan die towball getrek nie want dit is baie gevaarlik :oldtimer:

Re: Recovery!

Posted: 16 May 2011 10:58
by Sias
Herrie wrote:Ek hoop jy het hom nie aan die towball getrek nie want dit is baie gevaarlik :oldtimer:
Dis ook die eerste ding wat ek gesien en gedink het!

Re: Recovery!

Posted: 16 May 2011 11:00
by David
Nee Herrie - hy het een van daai hake met 'n pen en ek het die pen gebruik... :thumbup:
RECOVERY2.JPG
RECOVERY2.JPG (13.24 KiB) Viewed 2131 times
Kry ek punte vir die oop bonnet? :lol:

Re: Recovery!

Posted: 16 May 2011 18:19
by G-MAN
11/10! :salute:

Re: Recovery!

Posted: 16 May 2011 18:25
by Herrie
Mooi man, jy het dit baie goed gedoen!! :thumbup: :clap: