Page 1 of 2

Herrie in WEGRY - Mei 2011

Posted: 07 May 2011 15:15
by Jules
Hallo Kobus

Baie mooi artikel van jou kombuis in jou Troll Lorrie in die Mei 2011 uitgawe van WEGRY, so n kombuis/paksisteem maak die lewe net makliker.

Shalom
Jules

Re: Herrie in WEGRY - Mei 2011

Posted: 07 May 2011 17:10
by Herrie
Dankie Jules!

Daai kombuis werk baie lekker en die LED strip-liggies maak dinge baie gemaklik in die donker.

Die Patrol is nou is die Wegry en my Safari was op 'n stadium in Leisure Wheels.

Re: Herrie in WEGRY - Mei 2011

Posted: 08 May 2011 10:23
by Russ Kellermann
Also saw it! read it last night actually - hahaha. cool man.

Re: Herrie in WEGRY - Mei 2011

Posted: 08 May 2011 13:05
by KOOS BEST
Mooi Herrie :clap: :clap: :clap: :clap: :clap:

Re: Herrie in WEGRY - Mei 2011

Posted: 08 May 2011 20:38
by Peter Connan
:thumbup: :thumbup:

Re: Herrie in WEGRY - Mei 2011

Posted: 09 May 2011 07:34
by Rudolph
:clap: :thumbup: Het die artikel gelees, baie mooi Kobus!! Baie prakties en man kan raak vat wat jy nodig het.

Re: Herrie in WEGRY - Mei 2011

Posted: 09 May 2011 08:07
by JG Shields
Mooi Kobus!

Re: Herrie in WEGRY - Mei 2011

Posted: 09 May 2011 12:37
by Kagiso II
H'mmm - Kan ek vir Boezman bring?
Baie bakgat Kobus - ek is seker dit maak die lewe in die Savuti baie lekker - [veral as mens vasval... ]
Super Herri - jy gee my ook 'n gawe plan.

Re: Herrie in WEGRY - Mei 2011

Posted: 10 May 2011 08:16
by Grant
Mooi soo Kobus :bravo: :bravo:

Re: Herrie in WEGRY - Mei 2011

Posted: 10 May 2011 10:28
by Delbono
Welgedaan Kobus - jy lyk of jy definitief handig is met die soort van ding. :idea: