Page 1 of 1

Danie Terblanché (Danie)

Posted: 29 May 2009 15:32
by Ratau
1. Name: Danie Terblanché

2. Birthday and Age: 24 September 1957

3. Town and Country of residence: Mountain View Pretoria

4. Home Language: Afrikaans

5. Occupation/Business: Glasinstrumentmaker

6. Family status: Getroud met Ansie; kinders: Michelle & Danie jr.

7. Membership - Other 4X4 Clubs and Forums: Baie

8. Current 4x4: 2000 Patrol 4.2D; 1996 Isuzu KB 28DT; 1982 Chevy K5 Blazer 6.2 Diesel

9. Current Mods: Blazer: Twin 2½ free flow exhaust; Batteries: dual 65Ah + aux 90Ah; 120Amp alt; 700R4 auto box with lockup TC; 208 transfer; 308 diff’s & 33” BF’s wheels.
10. Mods on wish list: Blazer twin turbo and intercooler to make 300Hp.

11. Vehicle on wish list:

12. Previous 4x4's:

13. Last 3 offroad or overland destinations: Richtersveld (sonder brieke) Ponta Malonegane ...

14. Your favourite destination: Sodwana

15. Other hobbies: Nature; Vultures; scuba diving; hunting & shooting

16. GPSr and Map Data used: Garmin Quest; Garmin 60; Mobile XT; OziExplorer.

17. Rate your 4X4 and overlanding experience: 4/5

18. Online Photo Site:

19. Photos of you and your Vehicle: Patrol; binnekort.

Re: Danie

Posted: 29 May 2009 16:43
by weskus_surfer
Howzit! Your Chev looks potent. What consuption do you get on a 6.2l Diesel engine?

Re: Danie Terblanché (Danie)

Posted: 29 May 2009 16:44
by JohnBoyZA
Dis n Ooooom van n Chev!

Baie welkom Danie!

Re: Danie Terblanché (Danie)

Posted: 29 May 2009 17:13
by Ian Abrahamson
Hi Danie, i thinks it will be cheaper to fly to Cape town than use the Blazer. Very welcome here. :wink:

Re: Danie Terblanché (Danie)

Posted: 31 May 2009 18:57
by KOOS BEST
Hi Danie baie welkom. Kan jy my dalk inlig wat behels n glasinstrumentmaker?
Baie nuuskierig
Weereens Welkom
Koos

Re: Danie Terblanché (Danie)

Posted: 01 Jun 2009 09:41
by Jules
:welcomewave:

Welkom Danie, het nie van jou Workshop manual vergeet nie hy lê in my aktetas reg om te pos my skoonsus is egter die week weer hier sal sien wat werk die vinnigste.
Koos hy vervaardig bierbottels wat nie deurskynend is nie :lol:

Groete
Jules

Re: Danie Terblanché (Danie)

Posted: 01 Jun 2009 10:03
by Ratau
Dankie vir die welkom boodskappe :drinkingcheers:

Ek is nog onbekend met die Patrol en sal maar op gevoel gaan alhoewel ek weet hulle “KAN DIT DOEN”. :wink:

Wat die :oldtimer: Blazer betref, die 6.2 enjin is dieselfde waarmee GM die eerste H1 Hummers in 1981 bekend gestel het. Die Blazer staan bekend in die VSA weermag as: (TRUCK, UTILITY, TACTICAL, 3/4 TON, 4X4, M1009) en as ek dit reg het is daar al meer as 20 Miljoen van die enjins gebou. Dit is omtrent soos die 4.2 Patrol enjin, stadig maar kan hard werk, 'n regte "Kanniedood.” Die dino sertifikaat sê 485 Nm @ 1800 rpm.

Die diesel verbruik is soortgelyk of so katspoegie beter as die van die 4.2 Patrol’s, 8 km gemiddeld. ʼn Ponta Malongane of Sodwana trippie wat so bietie sand speel insluit gee 7.5 km / liter vir die ±1500 km tot terug tot in Pretoria. Dit doen so 1750 rpm teen 120 km/h in overdrive. Ek gee toe die Patrol in heelwat swaarder as die Blazer.

Koos

Ek vervaardig hoofsaaklik die meer gesofistikeerde glasware wat in laboratoriums gebruik word, dit sluit bekers en burette uit.
Ian Abrahamson wrote:Hi Danie, i thinks it will be cheaper to fly to Cape town than use the Blazer. Very welcome here. :wink:
Ian it's defiantly cheaper to fly to CT but also cheaper than the Patrol.:tease:

Re: Danie Terblanché (Danie)

Posted: 01 Jun 2009 12:45
by Herrie
Welkome Danie :clap:

Re: Danie Terblanché (Danie)

Posted: 01 Jun 2009 16:28
by KOOS BEST
Dankie Danie, nou weet ek , nou is ek gelukkig!!!
Koos

Re: Danie Terblanché (Danie)

Posted: 02 Jun 2009 08:46
by Stefan
Baie welkom Danie!

Gelukkkig kom die diesel prys nou weer bietjie af. :blonde: