Page 1 of 4
Paasnaweek in die Vrystaat
Posted: 22 Mar 2011 15:10
by Gerrie
Hi ouens
Ek kom Paasnaweek terug Vrystaat toe (is oorspronklik 'n hartlanner) en wil weet of daar iemand iewers die Saterdag of Sondag 'n roete of iets gaan ry wat ek dalk kan saamkom. Dit sal lekker wees om die States bietjie in die boek te kry. En as daar iemand in 'n Patrol saam is... nog soveel beter! (Man! Ek hou van julle Patrol-ouens... moet my nou nie drop nie!!)
Laat weet my as daar iewers iemand is!!
Gerrie
gerrie@wegry.co.za
Re: Paasnaweek in die Vrystaat
Posted: 23 Mar 2011 10:58
by Izak
Hello Gerrie
Het jy spesifieke deel in die Vrystaat ingedagte? Ek ken nie die Vrystaat roetes nie so daar is kans dat ek die Saterdag sal kan saamgaan as dit nie 2hellandgone is nie.
Is daar van die forum lede wat roete kan voorstel?
Izak
Re: Paasnaweek in die Vrystaat
Posted: 23 Mar 2011 12:58
by Kagiso II
KORANNABERG - want dis regtig vir die hele gesin [die een langssaan is SUPER ... kanni nou sy nmaam kom nie, brandstof is op so ik kannie DINK nie]
Re: Paasnaweek in die Vrystaat
Posted: 23 Mar 2011 13:07
by Gerrie
Oom Mac, dit sal mos die ideale geleentheid vir my wees om vir Lobo te ontmoet...
Izak, siende dat jy van Gauteng af is, en ek in Noord Vrystaat gaan wees, kan ons dalk iets in daai area soek... Net nie Berakah nie - it's been done and dusted...
Daar is 'n lekker rustige (graad 1-2) roete by Kroonstad (Riverside 4x4).
Wat dink jy? ek probeer nog so paar ouens op ander forums ook intrek... ek wil net beslis nie alleen gaan ry nie... Gaan my pa en aanstaande skoonpa ook saambring vir die uitstappie... As dinge reg uitwerk... Kan maar net hoop en bid...

Re: Paasnaweek in die Vrystaat
Posted: 23 Mar 2011 13:11
by Kagiso II
Aai Gerrie - Daai datum is wanneer ek in Botswana is met ond jaarlikse Ranyane Winter Warmte Uitreik. Maar Lobo sal hier in pta wees, kom haal hom, dan gaan stof julle hom bikki af, en doen sommer "3-Privinsies" ook [hy kan, hy het al... sy enigste beperking is di emoer wat die stuurwiel vashou

]
Die manne is STIL met die uitreik vanjaar [of issi fout by my?]
Re: Paasnaweek in die Vrystaat
Posted: 23 Mar 2011 13:30
by Peter Connan
Gerrie dit lyk my jy sukkel nog met die Patrol ding.
As jy 'n graad 2 roete in 'n Patrol ry, kry jy nooit eers die geleentheid om hom in 4x4 te sit nie.

Of wil jy dit maklik maak vir die ander ouens?
Ken iemand die Moreson roete? Dit is naby Vrede, en is veronderstel om 'n 3 te wees.
Peter
Re: Paasnaweek in die Vrystaat
Posted: 23 Mar 2011 13:34
by Gerrie
Peter Connan wrote:Gerrie dit lyk my jy sukkel nog met die Patrol ding.
As jy 'n graad 2 roete in 'n Patrol ry, kry jy nooit eers die geleentheid om hom in 4x4 te sit nie.

Of wil jy dit maklik maak vir die ander ouens?
Ken iemand die Moreson roete? Dit is naby Vrede, en is veronderstel om 'n 3 te wees.
Peter
Ek is jammer... dit is my skuld... sien, die ding staan so...as ek kom, gaan ek hopelik 'n toets-kar kry om die roetes mee te ry. So ek kan nie graad 5 aanpak nie, want dit sal heel moontlik 'n lekker sagte SUV wees wat hulle vir my gee... So ek probeer maar om iets redelik kalm te kies... ek weet julle patrol ouens ry graad 5 in reverse!!

- Veral oom Mac!!

Re: Paasnaweek in die Vrystaat
Posted: 23 Mar 2011 14:03
by Peter Connan
Dis reg Gerrie, en ek ry graag saam.
As jy egter 'n roete kry wat 'n paar moeiliker stukkies kry, dan kan jy bietjie speel met my patrollie (mits ek dit kan maak natuurlik).
Groete
Peter
Re: Paasnaweek in die Vrystaat
Posted: 23 Mar 2011 14:08
by Gerrie
Oraait... ek sal jou maar by jou woord moet hou... ek hoop om teen die einde van hierdie week dalk my reelings te finaliseer... andersins is dit maar wag vir volgende week...
Re: Paasnaweek in die Vrystaat
Posted: 23 Mar 2011 14:12
by Peter Connan