Page 1 of 1

PARTE

Posted: 04 Mar 2011 07:09
by stallion
Waar kry ek in die weskaap parte vir n 1985 patrol,spesifiek die agterruit wat oopvou na bo.

Re: PARTE

Posted: 04 Mar 2011 20:18
by Herrie
Gaan na een van die glas plekke dat hulle vir jou een sny uit safety glass -en hulle kan die gate ook boor.

Re: PARTE

Posted: 05 Mar 2011 08:50
by stallion
Het sopas met my local pg class gepraat,maar hulle kan dit doen as die ruit plat is,maar nie gate boor nie.Soos jy kan agterkom is ek biedjie in die gatkant van die wereld(nogsteeds baie lekkerde as enige stad)Nou soek ek die presiese afmetingsvan n partrol se agteruit .???dankie vir die hulp