Page 1 of 2

2000 Nissan Patrol GL 4.5

Posted: 03 Feb 2011 19:51
by Baberninja
2000 Nissan Patrol GL 4.5
227,000km
White

R 150,000.00

Extras:

Frontrunner roofrack
TJM Bullbar
Spotlights
Xenon Headlights
Anti smash and grab tint
Unichip - 122kw on wheels - still 5.3 km/l

Maintenance recently done: ( All was preventative - nothing broke)

All new polyurethane suspension bushes
New Nissan Panhard rod bushes
Overhauled oil pump
Overhauled water pump
New fanbelts
New fan
New engine oil, gearbox oil, transfer gearbox oil, front and rear axle oil - top quality oil used
New front brake discs
New rear stabilizer bar rod
Aircon regassed

Standard:

Grey leather
Radio tape
Cd Shuttle
AC
Rear diff lock
Central locking
Alarm / immobiliser
7 seats - removed in photos

Not so nice:

Surface paint scratches - doesn't fit trough bush easily
Scuff marks on leather

Did not do serious offroad work
Reason for selling - To get a house - Still love my car, will get another one day...

F de Waal
fdw@kwn.co.za
072 369 9314
035 902 2434

Richards Bay
KZN

Re: 2000 Nissan Patrol GL 4.5

Posted: 04 Feb 2011 07:45
by XenoBlitz
Hmmm... wat is die verskil tussel nie GL en die GRX? Hulle lyk vir my amper presies dieselfde.

Re: 2000 Nissan Patrol GL 4.5

Posted: 04 Feb 2011 10:32
by Kagiso II
Xeno -- (Patricia???) - The GL is manual gearbox and the GRX automatic ... [of hoe oom Herrie?]

Re: 2000 Nissan Patrol GL 4.5

Posted: 04 Feb 2011 10:49
by Diekie
Oom Mac ek dink die verskil is dat die GRX het 2 lugversorgers en die sondak waar die GL model net 1 lugversorger en geen sondak het.

Re: 2000 Nissan Patrol GL 4.5

Posted: 04 Feb 2011 11:14
by JG Shields
Die GL kom standaard met handrat, "low spec rims", lap materiaal sitplekke sonder armleuning agter, geen "jump seats", geen dak konsole met die temperatuur en kompas, eenvoudige klimaat kontrole sisteem, slegs een lugversorger uitlaat op die voorste paneel, 'n swart plastiek bumper en geen sondak nie. (Ek kan dalk nog iets mis...) Die GRX kom in auto ratkas en die omgekeerde van al bogenoemde.

Indien 'n model soos hierdie enige van bogenoemde komponente van die GRX in het bv leer sitplekke, dan het die 1e eienaar die voertuig met die ekstra(s) so bestel van die fabriek af of dis na die tyd geinstalleer. Die volledige spec sheet is op die web te sien.

Re: 2000 Nissan Patrol GL 4.5

Posted: 04 Feb 2011 12:06
by Baberninja
hi


This is a GL

GRX has sunroof
2x aircons
Heated seats
Climate control

I think this GL bumpers were painted (normally black)
Don't know where leather comes from though

Re: 2000 Nissan Patrol GL 4.5

Posted: 04 Feb 2011 14:38
by Jules
Leer kom van n BLOU BUL koei af :rolling: :woo:

Shalom
Jules

Re: 2000 Nissan Patrol GL 4.5

Posted: 04 Feb 2011 15:12
by Izak
Skerp Jules.................. Baie skerp QQQ

Re: 2000 Nissan Patrol GL 4.5

Posted: 04 Feb 2011 15:20
by Jules
Tanks Izak as n Cheetah ondersteuner moet ek my houe inkry as die gaping daar is, ek is al amper oppad om n paar YSKOUE QQQ te gaan geniet langs die see

Shalom

Re: 2000 Nissan Patrol GL 4.5

Posted: 04 Feb 2011 17:13
by Peter Connan
Jules ek kan sien jy is voorwaar 'n man wat van die goeie goed in die lewe hou :biggrin: