jy gaan kyk onderaan die "post reply" skoon blad, daar is twee "tabs" klik op "upload attachment" -
* Options * Upload attachment
kies nou die 'tab' 'Browse', nou gaan soek jy op jou rekenaar waar jy ookal jou kiekies stoor [ ek vermoed joune sal onder "My Pictures" wees]
Nou kies jy die kiekie wat jy hier wil wys, as die "roete" nou daar onder in di eblikkie wys, dan klik jy op "Add the file" -
EN dan en dan en dan ... dan spring do eblad boontoe en iewers staan in ROOI letters dat di ekiekie wat jy gekies het te rtoot is om te plaas ... NATUUUUUUUUUUUURLIK, want jy het nie di ekiekie ge'krimp' nie...
Orraait, dis nie 'n treinsmesjj nie - Gaan heeltemal uit jou program na jou "Browser" toe [Firefox is vinniger as 'Internet Explorer, maar daai is jou eie keuse .. nou gaan Google jy vir "IRFAN VIEW" - installer dit op jou rekenaar [dis gratis] as jy dit nou eendga klaar gedaan het - kom nou maar weer terug na
http://www.patrol4x4.co.za/ - en begin van vooraf met di ekiekie plasing - MAAR , eers gaan jy die kiekie wat hier wil plaas oopmaak met IRFAN VIEW - jy sal sien bo in die "menu" raampie is 'n opsie ('Tab') "IMAGE" - klik op die, dan is dar so 'n lys keuses wat afval, kies "Resize/Resample" - gaan nou daar na "width" toe en oorskryf di esyfer wat daar staan met "495" en dan klp jy sommer "enter" [dis vinniger] Kies nou di eblou blokke wat beskryf "SAVE AS" - klik op die, kies 'n naam vir jou kiekie en "enter"
Nou het jy nog jou oorspronklike kiekie - maar ook 'n verkleinde weergawe. Doen nou weer daai "rigg-ma-role" waddi oompi hierbo virt jou beduie het - en diekeer sal jy sien hy sit di ekiekie in di ery [gaan aan tot jy DIK of g/vol is van kiekiews uitsoek, en dan klik jop op die venstertjie "place in line"
Dan "Submit" jy jou posting .......... en WHALLAAAAAA - ons kan kiekies kyk [maar maak gou, ek raas hard as ouens nie kiekies plak nie

- so lyk STIL verkeer oor Sondagmiddag in LAGOS...
- lagos n.jpg (166.4 KiB) Viewed 2716 times