Page 1 of 4

Urgently Wanted: GQ front brake pads

Posted: 12 Jan 2011 22:42
by Abri Hoffman
I am desperately looking for front brake pads for my GQ. I am in Cape Town and is driving to Jhb on Sunday. Had unexpected wear on the left inner pad and it will not reach JHB.
I can't find any pads either aftermarket or at the agents.
If anybody can help new or second hand, I will be extremely grateful.

Re: Urgently Wanted: GQ front brake pads

Posted: 13 Jan 2011 00:45
by Kagiso II
Hai Abrie - Net noudiedag was hier 'n skrywe van - en My kar se pads was by Nissan net eenvoudig TE DUUR - (4 1/2 duiesnd rand0 to kry hulle vir my die MAZDDA ETUDE se skoentjies, "grind die hoekies reg - en VOILA, ou Agarob stop op 'n tiekie - sell dikte en samestelling en alles van die patrol se discs.

Gerhartd by SAC dies - Centurion behoort jou te kan se watter model; hy gebruik het.

Ek self is nog met 'n seer hart na 'n stel dics vir die GY patroll se agterwiel - as iemand hoor ban iets?

Sterkte in jou soeke - oompie hoop jy kom reg. [gou-go)

Re: Urgently Wanted: GQ front brake pads

Posted: 13 Jan 2011 07:28
by Rudolph
Hi Abrie,

Ek het die ander dag die thread raak gelees op die forum http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.ph ... +643#p1887 . Daarin word geskryf die remskoene vir ons GQ's Voor = Ferodo FDB 643, After = Ferodo FDB 937. Miskien help dit op jou soek tog.

Groete
Rudolph

Re: Urgently Wanted: GQ front brake pads

Posted: 13 Jan 2011 07:47
by Abri Hoffman
Dankie Oom Mac, sal bietjie loer daar.

Rudolf, ons het gister omtrent gepas. Die stel wat huidiglik op is, is FDB1016 en daar is niks in die land beskikbaar nie.

Sal maar vanoggend gaan en kyk wat naastenby so lyk.

Re: Urgently Wanted: GQ front brake pads

Posted: 13 Jan 2011 08:06
by Peter Connan
Abri I am stirring with a m@#rofabig wooden spoon here:
Charles Duckit has just posted a thread that his engine has blown, and he is also in the cape, maybe you could borrow the required shoe off his car?
Peter

Re: Urgently Wanted: GQ front brake pads

Posted: 13 Jan 2011 08:18
by Abri Hoffman
Peter, I will contact him. Saw the post, never even thought about it. Thanks

Re: Urgently Wanted: GQ front brake pads

Posted: 13 Jan 2011 10:13
by Abri Hoffman
Dankie almal, het 'n stelletjie by Nissan gekry.
Ferodo maak nie meer die FDB1016 nie en niemand anders het beskikbaar nie. Ons is dus maar aangewese op Nissan vir die pads.
Prys darm nie te belaglik nie - R878.37

Wat my net hoogs die %^%$# in maak is Nissan handelaars se diens. Gister Schuss Parow gebel - niks beskikbaar nie, sorry kan jou nie help nie pel.
Bel vanoggend Worcester Nissan - die parte sal more oggend hier wees.
Ek sal maar more middag 'n afspraak met Schuss Nissan Parow se handelaarshoof maak en verduidelik wat klientediens eintlik is.

Re: Urgently Wanted: GQ front brake pads

Posted: 13 Jan 2011 10:46
by Peter Connan
Ek is bly jy het reggekom Abri
Grant se Powerbrake stel volgende maand brieke vir ons karre bekend

Re: Urgently Wanted: GQ front brake pads

Posted: 13 Jan 2011 11:05
by Abri Hoffman
Peter, dis goeie nuus. Sal definitief daarna kyk.

Re: Urgently Wanted: GQ front brake pads

Posted: 13 Jan 2011 13:04
by Rudolph
Goeie nuus Abri bly jy het reggekom, nou weet ons ander GQ manne ook.

Hou ons op hoogte van Powerbrake indien verdere inligting asb Peter/Grant. Ek gaan ook een van die dae deur die oefening moet gaan.