Page 1 of 1

TD42 vs TD27Ti

Posted: 17 Dec 2010 13:37
by Theuhan
Wie het die syfers om te vergelyk tussen n TD42 en n TD27Ti, volgens WIKI maak die TD27Ti 80.9kw en 242nm en die TD42 91.9kw en 273nm.
Dit is so min, is die verskil rerig R20 000.00 werd

Re: TD42 vs TD27Ti

Posted: 29 Dec 2010 08:47
by tour de frans
Theuhan,ek dink so.
n 6 het net meer as n 4.Sy krag hou langer uit.Met die turbo reg opgestel saam met die pomp gaan daai 6 beter doen as die 4 wat reg getune is.
Ek mis my 4.2 diesel turbo,maar jy gaan moet moeite doen om hom koud te hou.
Groete