Page 1 of 1

X-Mas Lights at Jakaranda Childrens Home

Posted: 30 Nov 2010 11:48
by Kagiso II
Die Jakaranda Kinderhuis het gevra ons moet die woord versprei:/ Jakaranda Home asked to spread the word - all the homes on the premises will be decorated with X-mas lights, and they BEG you to drive through the terrain this X-mas period & view the lights and PLEASE make a R20 donation [which will go towards X-Mas gifts for the kids

Almal van ons ry gewoonlik gedurende Desember in Pta rond om liggies te kyk.

Hierdie jaar hou Jakaranda Kinderhuis ‘n liggie projek!

Al die kinderhuise op die perseel gaan met liggies versier word en die publiek kan vanaf 01 Des tot 31 Des deur die perseel ry om na die liggies te kyk.

Donasies van R20 per motor sal aangewend word om vir die kindertjies elk ‘n geskenkie vir Kersfees te koop.



Directions

JAKARANDA CHILDREN`S HOME

We are situated in East Lynn, Pretoria.

From Baviaanspoort avenue turn off in to Talitha Kumi street.
Talitha Kumi street ends at the Jakaranda childrens Home`s front gate.
Where you are always welcome

Ek weet dit is swaartye en nie almal kan geskenke ens koop nie, maar om mooi kersliggies te sien @ R20 klink vir my na 'n oulike idée!

Stuur asb aan jul vriende en familie wat hou van liggies kyk in Desember!!!

Dankie!!

Groete,

Re: X-Mas Lights at Jakaranda Childrens Home

Posted: 06 Dec 2010 22:25
by Kagiso II
:idea: :bump: :grouphug:

Re: X-Mas Lights at Jakaranda Childrens Home

Posted: 23 Dec 2010 12:15
by Kagiso II
Ons gaan vanaand bikki liggies kyk, so teen 19:30 - behoort donker genoeg te wees , aandete en 'nuus' is dan ook al verby.
en sommer die Canon uittoets vir 'n kiekie of 2.
Anneraand se maan:(16 Des)
Canon PowerShot SX 30 is
Canon PowerShot SX 30 is
maan.jpg (134.76 KiB) Viewed 874 times