Page 1 of 1
Skilpad het sy nuwe jassie gekry
Posted: 23 Nov 2010 13:15
by duckitt
Na n magdom werk het ek die naweek my kar gekry,
Dankie Louis.(Desert stormer) dit lyk regtig goed.

Re: Skilpad het sy nuwe jassie gekry
Posted: 23 Nov 2010 13:50
by Izak
Lyk te pragtig. Ek hou van die "SKILPAD" op die Buffer.
Re: Skilpad het sy nuwe jassie gekry
Posted: 23 Nov 2010 20:33
by Herrie
Hy is seker nie so stadig soos 'n skilpad nie maar net so geditermineerd!
Re: Skilpad het sy nuwe jassie gekry
Posted: 23 Nov 2010 22:09
by Kagiso II
ughmmm errrmmm - askies tog mnr Ducket - maar waar bere jy saans vir Skillie - en waar is die sleutels /?? - smaak my ek moet Kaap toe en bikki after houir sjopping gaan doen ..
Demmit - daai kar lyk GOED in silwer - en daai buffer toor met mens se sintuie ... Viva die Nissan revivals .

Re: Skilpad het sy nuwe jassie gekry
Posted: 23 Nov 2010 22:27
by Jules
Wragtig PRAGTIG Charles

, watse spots het jy op jou Skillie
Shalom
Re: Skilpad het sy nuwe jassie gekry
Posted: 23 Nov 2010 22:59
by duckitt
Hi Jules
Dit is n stel vliegtuig landing lights en n stel 9006 se met HID ,s voor in . Ek is taamlik moeg vir trokke wat nie weet
Hoe om te dim nie, en agter lyk hy nou so
Re: Skilpad het sy nuwe jassie gekry
Posted: 25 Nov 2010 07:24
by JG Shields
Charles, dit lyk regtig baie goed! Dit bevestig net weereens hoe mooi die GQ gemaak kan word. Ek dink dis een van die voertuie (van alle voertuie) wat hom die beste leen vir 'n "projek mooimaak" voertuig.
Re: Skilpad het sy nuwe jassie gekry
Posted: 10 Dec 2010 09:52
by Dolf
Jip hy lyk sommer bakgat. Waar het jy die Spaarwieloortreksel laat maak? My seun het my Patrol = Barry gedoop, dis nou glo een of ander Dinasorus se groen boetie (wat nie bestaan nie) Die oorspronklike Dinasor is pers en dit gaan nie by die groen Patrol pas. Nou het hulle pelle so 'n embleem ontwerk om op die oortreksel te kom. Hulle soek nou vir 'n geskikte plek om een te laat maak.
Re: Skilpad het sy nuwe jassie gekry
Posted: 20 Feb 2011 17:49
by Rittelin
Lyk sommer (w)iele!!
Hoe vorder die motor...??
