Page 1 of 1

Some more De Wildt

Posted: 22 Nov 2010 03:53
by Kagiso II
Baie danjie vi ammal wat saam was vir die dag - Daai 2 patrolle het hulle mooi gedra en ou Boezman moes uithaal en WYS hy is ewe goed...
fotots te sien by: http://www.facebook.com/album.php?aid=3 ... ba2f16fe93

en hierdie vat eerste prys:]
DeWildt Kudu.jpg
DeWildt Kudu.jpg (194.67 KiB) Viewed 2454 times
De Wildt Kudu II.jpg
De Wildt Kudu II.jpg (192.21 KiB) Viewed 2454 times

Re: Some more De Wildt

Posted: 22 Nov 2010 15:26
by Kagiso II
Peter, Malcolm, Jeanetta??? waaaaa jelle kiekies ??? :gotpics:

Re: Some more De Wildt

Posted: 23 Nov 2010 08:02
by Peter Connan
Dankie Oom Mac, was lekker.
Die Manne.jpg
Die Manne.jpg (130.95 KiB) Viewed 2423 times
Malcolm, aangename kennis, voorwaar 'n mooi lorrie daai :biggrin:
Hulkstretching.jpg
Hulkstretching.jpg (143.73 KiB) Viewed 2423 times
Bigredstretching.jpg
Bigredstretching.jpg (138.37 KiB) Viewed 2423 times
weelsup2.jpg
weelsup2.jpg (135.87 KiB) Viewed 2423 times
revolver.jpg
revolver.jpg (140.7 KiB) Viewed 2423 times
gertjie.jpg
gertjie.jpg (162.6 KiB) Viewed 2423 times

Re: Some more De Wildt

Posted: 23 Nov 2010 09:20
by mvcoller
Hi Mac & Peter

Unfortunately I had no camera there, so no pictures from me.

Thanks for a wonderful outing!

Malcolm

Re: Some more De Wildt

Posted: 23 Nov 2010 09:24
by Stefan
Baie mooi. Nou wie is wie?

Re: Some more De Wildt

Posted: 23 Nov 2010 10:39
by Peter Connan
Hello Stefan

Boonste foto, regs na links is Oom Mac (Kagiso II), sy kar is Boezman, die grys Hardbody, dan my pa, hy ry die Hilux, dan Malcolm van Coller, hy ry die groen trolllie. Die rooi trollie is myne, maar ek was gelukkig nie in die foto nie anders was die kamera stukkend.
Groete
Peter

Re: Some more De Wildt

Posted: 23 Nov 2010 21:12
by Stefan
Thanks. Baie lekker om gesigte by die name & rygoed te sit.

Re: Some more De Wildt

Posted: 23 Nov 2010 21:44
by Kagiso II
Stem saam jou Stefan - askies virri "oversight' .. die eerste twee heelbo se name is Kudu en KuduBul... askies man.
Daai kiekie van ons 3 saam is met 'n "Visoog" aperatuur kamera geneem .. kyk hoe rond maak hy ons pense. :biggrin:

Re: Some more De Wildt

Posted: 24 Nov 2010 10:36
by Stefan
:lol: Ek het so gedink oom Mac! Oom moet hom maar invat dat die winkel kan kyk wat fout is. :eureka: