1985 patrol for sale
Posted: 10 Nov 2010 22:26
Hi ek het n 85 patrol 6.2l v8 diesel te koop met spaar enjin als vir R60 000, dis nie oor ek wil nie dis oor ek moes. Hy gee my so 8.5 tot 9 km op n liter, die suspensie is gelig en het n stel 33" BF Goodrich bande op wat so 70% loop vlak oor het.