Page 1 of 1

Mak daggie by De Wildt

Posted: 08 Nov 2010 00:10
by Kagiso II
Soos belowe - ons was toe by De Wildt vandag - en dit was goed en lekker.
The pictures will follo - ook net vir Izak BAIE dankie sĂȘ vir die saamry vandag. Sno-White is :thumbup: Patrolii.

Hirri een sal jy presies weet van:
Like a bird on a wire.jpg
Like a bird on a wire.jpg (126.7 KiB) Viewed 890 times

Re: Mak daggie by De Wildt

Posted: 08 Nov 2010 11:41
by Izak
Oom Mac.

Ek dog eers ek lees jy se "MAK" daggie by De Wildt!!!!!!!!!!!! :rolling:

Ek het seker daai deel gemis. Maar baie dankie ekke het baie geleer en dit baie geniet, minder die deel by "rocky ridge".

Ek laai solank 2 mooi fotos van Agarob op.

Image

Image

Re: Mak daggie by De Wildt

Posted: 08 Nov 2010 12:10
by Kagiso II
nee, jy lees reg Bru'r - MAk [nie Mac nie eke issi wintie nie :oldtimer: ] - dit was mos MAK lik .. wassit nie?
Ek gooi klompie kiekies oor op FACEBOOK - en die "open to all" - as jy kan daar gaan kyk. ( )

Anders gaan dit my nog weeeke neem om dit te "krimp" na <200 .......... QQQ