Page 1 of 1

Transfer case blowing oil

Posted: 30 Oct 2010 17:53
by spyder patrol
:salute: Goeie dag almal ek is nuut hier by julle, ek het al n ruk gelede aan gesluit en hou die forum maar gereeld dop. Dis baie goeie onderwerpe waaroor die mense gesels, maar ek het n kopseer met my 1985 patol se transfercase die ding bly olie by breather pyp uit blaas, het hom al in gevat en hulle se hy makeer niks so ek vra raad ASB ek is raad op. Jammer ek sukkel nog met die fotos sal binne kort fotos plaas. Baie dankie. :think:

Re: Transfer case blowing oil

Posted: 30 Oct 2010 20:07
by Herrie
Hi welkom hier, loop die olie uit of lyk dit net of hy die olie sweet? Sover ek weet is die sweet maar 'n algemene ding en hy verloor nie juis olie nie. As dit uitloop indien hy warm is mag daar 'n probleem wees. Ek het 'n manual vir jou op 'n cd as jy een soek - ek is in Kempton.

Re: Transfer case blowing oil

Posted: 01 Nov 2010 07:43
by spyder patrol
Hi Herrie baie dankie, nee jong die olie blaas daar uit, so ek weet nie of die ding n prop of iets moet op kry nie. Ek het by iemand anders sn gaan kyk en syne was toe gemaak met n rubber prop en hy lyk ok, maar as jy daai prenthie kan email of post van wat presies op die pypie moet kom sal dit gaaf wees. Dankie :wink: