Page 1 of 2
Hartebeespoort dam area vir 4x4
Posted: 27 Oct 2010 12:54
by Jules
Mirrag allemal
Ek is in die Hartebeespoort dam area so vanaf 3de Jan tot seker 6 Jan, is daar enige ander plek behalwe De Wilt waar mens jou Patrol se axles kan flex
Shalom
Jules
Re: Hartebeespoort dam area vir 4x4
Posted: 27 Oct 2010 12:59
by Abri Hoffman
So 12km uit op die R511 is Hennops 4x4 en bietjie verder Hennops pride 4x4
Re: Hartebeespoort dam area vir 4x4
Posted: 27 Oct 2010 13:09
by Jules
Thanks Abri sal hul bietjie gaan besoek
Shalom
Re: Hartebeespoort dam area vir 4x4
Posted: 27 Oct 2010 14:44
by Kagiso II
hey Jules - Moegatle is naby Brits en dis 'ie so ver van Harties af nie .. MAAR as jy gaan - nooi ons saam ?? [en JA - die Patrol kan dit doen ... dis die smallyf karrikjies wat sukkel daar ]
Kagiso !
OOmpie
Re: Hartebeespoort dam area vir 4x4
Posted: 27 Oct 2010 15:25
by Jules
Sal verseker laat weet op forum wanneer ek gaan en dan wie kan inval val in
Shalom
Re: Hartebeespoort dam area vir 4x4
Posted: 27 Oct 2010 15:36
by Peter Connan
Hello Jules
Ek sou voorstel jy doen Hennops 4x4, maar nie Hennops Pride nie. By hennops pride is daar baie skerp klippe wat jou tires karnuffel, en dis bietjie rof. As jou kar rocksliders ens. het, kan jy hom ry, maar andersins sou ek hom misry.
Hopelik is dit lekker nat, dan kan mens baie lekker speel by Hennops.
Ek hoop ek sal kan saamspeel.
Peter
Re: Hartebeespoort dam area vir 4x4
Posted: 27 Oct 2010 15:45
by Jules
Thanks Peter ek waardeer die inligting oor Pride se skerp klipperS maar ons GQ's is so ligvoetig, rats en vinnig dat hul vlieg oor klippertjies veral met Klipdrift Gold innie tenk
Shalom
Re: Hartebeespoort dam area vir 4x4
Posted: 09 Nov 2010 18:53
by davejones
Hi Jules
I've been to de Wildt, Hennops and Hennops Pride... my favourite is de Wildt.
Give us a shout when you are up, if I'm around I would love to join you!
Dave
Re: Hartebeespoort dam area vir 4x4
Posted: 10 Nov 2010 08:37
by Jules
Hi Dave
PM me your cell number
Shalom
Jules
Re: Hartebeespoort dam area vir 4x4
Posted: 03 Jan 2011 08:01
by Peter Connan
Hello Jules
Drie vrae:
1) Hoe was die Kruger?
2) Is jy al hier, en het jy al planne?
3) Gee jy om as ek twee ander ouens nooi (nie in Patrols nie)?
Groete
Peter