Page 1 of 1
Idling RPM for GQ 4.2 Petrol carburattor
Posted: 07 Oct 2010 08:50
by Jules
More almal
Wat is jul normale luier RPM op jul GQ 4.2 petrol, myne het altyd so 800RPM gedoen was nou in vir diens en wissel tussen 600 - 700RPM. Ander vraag as jul die aircon aansit styg jul RPM of daal dit?
Shalom
Re: Idling RPM for GQ 4.2 Petrol carburattor
Posted: 07 Oct 2010 09:24
by JG Shields
Jules, ek kan nie objektief op jou idle antwoord nie, maar die 800rpm klink tog vir my reg. Die revs op my 4.8 styg met ongeveer 150 sodra die A/C aangeskakel word. Nogal opvallend met die auto ratkas in stadige verkeer want dan moet mens heelwat harder op die rem klim om die Patrol onder beheer te hou.
Dit klink of jy twyfel in die werk wat op jou Patrol gedoen is.
Re: Idling RPM for GQ 4.2 Petrol carburattor
Posted: 07 Oct 2010 09:57
by Jules
Hi JG
Jong ek wil nie te gou praat nie, maar my lorrie hardloop klop disselboom en hy luier erg lekker rustig, die ouens het blykbaar n carburator kit ingesit en sover voel en klink hy kwaai en rustig, in die verlede as ek voet van die pedaal gehaal het het hy soms amper wou backfire. Olie lek is lyk my uitgesorteer ( die vorige ou het die olie filter te styf gedraai en het toe daar begin lek, hul het n FRAM olie filter opgesit ek sit nog altyd maar die genuine NISSAN filter op hoop nie dit maak n verskil nie ), verder het hul ook die agter diff seel vervang hy het ook bietjie olie daat uigespoegies wat dan onder andere deel was van die opbou van olie en grime op my agterste disk remme, so hopelik is daardie nou ook iets van die verlede.
Dalk met ons drukking by die see moet hy hier tussen 600 - 700 hardloop en dan 800 aan die binneland.
Ek sal hom saterdag oggend gaan toets by Bainage 4x4 hier naby ons, my Vrou en nog 13 van haar mede onderwyseresse gaan bietjie Ponta d Oura toe so sy wil my net weereens wys sy kan 4x4 ry en weet waar sit alles
Shalom
Jules
Re: Idling RPM for GQ 4.2 Petrol carburattor
Posted: 07 Oct 2010 10:12
by JG Shields
Ek verstaan. Dit klink goed. Dis darem 'n lekker gevoel tevrede as die ouer voertuie soos horlosies loop.
Re: Idling RPM for GQ 4.2 Petrol carburattor
Posted: 07 Oct 2010 14:04
by Peter Connan
Hello Jules
My manual sais 600-650 RPM. This is with A/C off and vacuum advance unplugged. If it had an auto box, it should be in Drive and 50rpm faster.
So it sounds like it is spot on.
Cheers
Re: Idling RPM for GQ 4.2 Petrol carburattor
Posted: 07 Oct 2010 14:10
by Jules
Tanks Peter, is that the nissan manual in the Patrol or the actual workshop manual
Shalom
Re: Idling RPM for GQ 4.2 Petrol carburattor
Posted: 07 Oct 2010 15:01
by Peter Connan
Hello Jules
That is a workshop manual. I can't remember the publisher, but it is a branch of Haynes. I found it at Motorbooks.
Cheers
Peter
Re: Idling RPM for GQ 4.2 Petrol carburattor
Posted: 07 Oct 2010 15:27
by Gerrit Loubser
Jules, the Nissan Factory manual for the Y60 says 650 ± 50 rpm for the TB42.
The Haynes manual agrees: 600 to 700 rpm.
The factory manual says the engine must be at operating temperature (to deactivate the choke and fast idle functions), the transmission must be in Neutral and the aircon as well as the lights must be off when adjusting the idle speed.
Re: Idling RPM for GQ 4.2 Petrol carburattor
Posted: 08 Oct 2010 09:43
by Jules
Tanks Gerrit, dalk sal my petrol verbruik nou klim na 6.5km/l in plaas van 6km/l
Shalom