Page 1 of 1
VH45 for sale
Posted: 01 Oct 2010 17:04
by Freakazoid
Nissan VH45DE for sale. R5000. This is a cut-out. Requires ECU. ECU's are available from E-Bay from about $40 up. I paid R7500 for the motor so please don't ask me to drop the price more. Reason for selling is that I have a new Patrol and the old one is becoming a longer term project and I probably will put a Duramax Diesel in it when I can afford it.
Re: VH45 for sale
Posted: 02 Oct 2010 07:54
by tour de frans
Hello Pierre,jy moet daai Nissan engine se krag noem,of is jy bang dit laat lyk die ander V8's sleg.
Groete
Frans
Re: VH45 for sale
Posted: 02 Oct 2010 09:01
by Gerrit Loubser
Frans, hierdie is mos nou die regte enjin om die TD42 in you Patrollie te vervang eerder as die Frod. Hoe lyk dit?
Re: VH45 for sale
Posted: 02 Oct 2010 20:07
by tour de frans
Jy is 100% reg,Gerrit.Ek was by Freakazoid en het die engine beloer.Baie nice,hope krag.Dit is alles nog goedkoop ook.Ek het net nie die tyd om my kar lank te laat staan nie.Die Frod was darem nie oorhastig besluit nie.Dit het vinnig gebeur,maar daar is net soveel engines wat vir n Patrol sal werk.Die frodtjie sal ek vinnig maak werk in my kar,en hy lyk reg vir die job.Alles van hom is oral beskikbaar ook en teen n baie goeie prys.Ek is baie opgewonde oor die projek.As alles goed verloop volgens beplanning,behoort hy te dreun oor twee weke.Ons sal maar sien,ek is volgende week weg vir n kursus.Dit is darem plaaslik.
Groete
Frans
Re: VH45 for sale
Posted: 16 Nov 2010 01:38
by Stiaan Prins
Hey
Ek wil net weet of die engine nog beskikbaar is?
Groete
Stiaan
Re: VH45 for sale
Posted: 12 Jan 2011 20:51
by duckitt
hi laat my weet of die enjin nog beskikbaar is asb myne het nou net gegaan
my nommer 0837085003 ek is nou klaar gesukkel met die anker in my kar!!
Groete
Charles